Die voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki sal die insweringseremonie van eerste minister Morgan Tsvangirai en sy adjunk Arthur Mutambura in Zimbabwe bywoon. Dit sal 'n historiese oomblik in Zimbabwe se geskiedenis wees wanneer die regerng van nasionale eenheid uiteindelik na maande van twis die ooreenkoms in plek kry. Woordvoerder Ronnie Mamoepa het bevestig dat Mbeki
Baragwanath het tekort aan dokters
Te min dokters is beskikbaar om al die pasiënte in sommige departemente van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal te behandel, het die Gauteng departement van gesondheid Dinsdag gesê. Woordvoerder Phumelele Kaunda het gesê die hospitaal se urologie departement het nie genoeg dokters om na al die pasiënte om te sien nie. "Die tekort aan dokters maak
Tswane Universiteit van Tegnologie sluit sy deure
Alle normale aktiwiteite by die Tswane Universiteit van Tegnologie (TUT) is vandag gestaak tot verdere kennisgewing. Universiteitswoordvoerder Willa de Ruyter het in 'n verklaring gesê dat die besluit Dinsdag geneem is na die intimidering van nie-stakende personeel deur lede van die unies by die instituut oor die laaste paar dae. Sy het gesê die besluit
Lees verder: Tswane Universiteit van Tegnologie sluit sy deure
Baie dankie, oom Tokyo
Dit is seker niks nuuts dat mnr. Sexwale op openbare radio gekla het dat hy al weer “verkeerd verstaan” is deur lede van die opposisie nie. Die feit dat die stelling wat ‘n week of wat gelede gemaak het en nou begin om homself te verdedig, dui aan dat hy êrens ‘n flater gemaak het, wat hy nou probeer toesmeer.
Dit is seker niks nuuts dat mnr. Sexwale op openbare radio gekla het dat hy al weer “verkeerd verstaan” is deur lede van die opposisie nie. Die feit dat die stelling wat ‘n week of wat gelede gemaak het en nou begin om homself te verdedig, dui aan dat hy êrens ‘n flater gemaak het, wat hy nou probeer toesmeer.
Die kosbare ego van Desmond Tutu, en hoeveel dit kos
Afgetrede Aartsbiskop Desmond Tutu se gehawende gesondheid laat my 'n bekommerde man. My vurige hoop is dat sy heksegekekkel nie sal verstil voordat hy die herrysenis van die Afrikaner en ons vestiging in ons eie land onder ons eie regering sal beleef nie. Ek begryp dat hy 'n ewige loon het wat hom toekom, maar 'n mens wil darem voel dat daar geregtigheid in hierdie wêreld ook kan wees.
Afgetrede Aartsbiskop Desmond Tutu se gehawende gesondheid laat my 'n bekommerde man. My vurige hoop is dat sy heksegekekkel nie sal verstil voordat hy die herrysenis van die Afrikaner en ons vestiging in ons eie land onder ons eie regering sal beleef nie. Ek begryp dat hy 'n ewige loon het wat hom toekom, maar 'n mens wil darem voel dat daar geregtigheid in hierdie wêreld ook kan wees.
Lees verder: Die kosbare ego van Desmond Tutu, en hoeveel dit kos
Sjina se grootste Afrikaprojek wankel
Sjina se grootste beleggingsooreenkoms in Afrika is besig om te wankel nadat Westerse skenkers begin druk toepas het om 'n minerale-vir-infrastruktuur kontrak in die DRK ter waarde van $9 miljard te heronderhandel. Volgens die ooreenkoms sal 'n staatsbeheerde konsortium van Sjinese maatskappye paaie, spoorweë, hospitale en universiteite bou in ruil vir die reg om 'n
Cambridge ondersteun glo slawerny, rassisme en kolonialisme
Cambridge-universiteit is gister daarvan beskuldig dat hulle slawerny en rassisme ondersteun deur 'n deftige bal te hou om die uitspattighede van die Britse ryk te vier. Emmanuelkollege is die gasheer vir die "Ryksbal" ter ere van die "Victoriaanse statebond en al sy dekadensie" teen 'n prys van R1 360 per kop. Maar daar was woede
Lees verder: Cambridge ondersteun glo slawerny, rassisme en kolonialisme
Manuel gaan besteding opstoot
Suid-Afrika gaan na verwagting 'n hele klomp geld spandeer om sy ekonomie te versterk teen die globale afplatting, wanneer die minister van finansies, mnr. Trevor Manuel Woensdag die begroting bekendmaak, het ekonome gesê. Met veldtogte sterk aan die gang vir die komende algemene verkiesing, sal Manuel waarskynlik ook die ANK se planne om armoede en
Olieprys verhandel onder $40 per vat
Oliepryse het Dinsdag in Asië onder $40 per vat rondgespeel selfs na beleggers bewus geraak het van die massiewe Amerikaanse stimulushulppakket as 'n moontlike versterking vir die dalende ru-olie aanvraag. Ligte ru-olie vir Maartlewering het met 35 sent gestyg tot $39,91 per vat in Singapoer op die New York Merchatile Exchange. Die kontrak het oornag
Obama soek opening met Iran
President Barack Obama het gesê sy administrasie soek na geleenthede om direkte gesprekke te open met sy jarelange teenstaander Iran, maar dat daar jare se wantroue is wat moeilik is om te oorkom. "My nasionale sekuriteitspan kyk tans weer na die bestaande Iranbeleid, om te sien waar daar gebiede is waaroor ons konstruktiewe dialoog kan
