Ons het vanmiddag en vroeg vanaand die stelsel hier op die Afrikaanse praag na die jongste weergawe bygewerk; vandaar die paar minute wat dit af was of vreemd vertoon het. Ons het ook die jongste weergawe van die Disqus-kommentaarstelsel geïnstalleer en toets nou die idee om aan die regterkant die jongste 5 lesersreaksies te vertoon
Korporatiewe geldwolwe en Edward Nathan Sonnenbergs
In die goeie ou dae was daar bankinstellings soos Volkskas waar ‘n mens jou kontantvloei met die bankbestuurder kon gaan bespreek en indien jy ‘n redelike reputasie by die bank gehad het was so ‘n bankbestuuder gewoonlik bereid om jou deur die krisis te help. Met die nuwe moderne bankstelsels bestaan bankbestuurders nie meer nie,
Lees verder: Korporatiewe geldwolwe en Edward Nathan Sonnenbergs
Oud-Franse staatshoof Sarkozy van korrupsie aangekla
Die vorige president van Frankryk, Nicolas Sarkozy, is vir 15 uur aangehou as deel van ‘n ondersoek na die finansiering van sy vorige verkiesingsveldtog. Intussen het die nuus dat hy formeel van korrupsie aangekla is, via ‘n twiet van Agence France Presse rugbaar geraak. #BREAKING French ex-president Nicolas Sarkozy charged with corruption: prosecutor — Agence
Lees verder: Oud-Franse staatshoof Sarkozy van korrupsie aangekla
Oorgangsproses van Klein na Groot denke
Onlangs is die klein teenoor groot denke bespreek veral met die Afrikaner in gedagte. Maar omdat die Afrikanerstam ontwikkelend van aard is, is die tekortkominge om meer volwasse te word grootliks gebaseer rondom die gedagte van ontwerp. Voorbeelde hiervan is dat mens jou eie kan taal ontwerp, jou eie kar kan ontwerp, jou eie huis
Snowden se jongste onthullings toon die Angelsaksiese swart projek
Die onlangse onthullings van Edward Snowden dat die NSA op die hele wêreld spioeneer met die uitsondering van die vier groot Engelssprekende lande, kom as ‘n groot ontnugtering vir die meeste mense. Elk van hierdie vier lande is doelbewus vrygestel van die mees intensiewe toesig wat ooit aan die gemeenskap van volke opgelê is. Daarom
Lees verder: Snowden se jongste onthullings toon die Angelsaksiese swart projek
Rusland bekragtig wet teen vloek
’n Russiese wet wat vloekwoorde in rolprente, teaterstukke, die media en kunste verbied, is Dinsdag bekragtig. Die wet is deel van veldtog deur die Kremlin om tradisionele waardes te herstel en vuil taal te bekamp. Die wetgewing, wat in Mei deur pres. Wladimir Poetin onderteken is, beteken swaar boetes vir oortreders. Daar is nie ‘n
Beloning vir inligting oor Jozi FM se platejoggie wat glo moor
Die polisie in Gauteng bied ‘n beloning van R50 000 aan enigiemand wat weet waar ‘n swart Jozi FM-platejoggie is. Die platejoggie het Sondag na bewering sy meisie in Jabulani, Soweto, doodgesteek. “Die beloning sal slegs aan iemand gegee word wat inligting kan verskaf wat sal lei tot die verdagte se inhegtenisneming,” het adjudant-offisier Kay
Lees verder: Beloning vir inligting oor Jozi FM se platejoggie wat glo moor
Infrastruktuurwet gepromulgeer
Die Wet op die Ontwikkeling van Infrastruktuur is deur President Jacob Zuma gepromulgeer. Die doel van die wetgewing is om die instelling van die Regering se ontwikkelingsplan te versnel, het RSG berig. Dit maak voorsiening vir die samestelling van die Presidensiële Infrastruktuur Koördineringskommissie en die magte en mandaat van die kommissie. Dit gee Zuma ook
Numsa betoog voor Eskomhoofkantoor
Kragtens ‘n hofbevel wat aan Eskom toegestaan is mag sy werkers wat lede van die metaalwerkersvakbond Numsa is, nie staak nie. Meer as 200 000 werkers in die metaal- en ingenieursbedryf het Dinsdag begin staak. Die Arbeidshof het beslis dat die werkers van Numsa nie by enige van Eskom se aanlegte aan ‘n staking mag
Dinge wat swartes by my gesteel het
Sedert Ruth First in die veertigerjare in die destydse kommunistiese weekblad, The Guardian, begin skryf het dat blankes in ons land die swartes se grond “gesteel het”, het die mite toenemend veld gewen. Vandag is dit so te sê evangelie in Suid-Afrika se hoofstroommedia. First se lesing van die geskiedenis verteenwoordig egter haar interpretasie, gegrond
