Leon Lemmer: Koos Stadler, die oud-verkenningsoldaat, ‘n Recce

Toe Koos Stadler se boek, Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies (Kaapstad: Tafelberg*, 2015, 332p, R225; Amazon Kindle $15,93 – ook in Engels verkrygbaar), gepubliseer is, het hy in ‘n onderhoud oor ‘n verkenningsoldaat gesê: “‘n Mens moet heeltemal wees waar jy is” (Kindle 2084). Dit is so ‘n treffende waarheid dat ek besluit het om

Lees verder: Leon Lemmer: Koos Stadler, die oud-verkenningsoldaat, ‘n Recce

Aanval in Tel Aviv eis vier

Na Woensdagaand se dodelike aanval in Tel Aviv, het die Israeliese weermag Palestynse toegangspermitte na Israel opgeskort. Die Israelse polisie het gesê twee gewapende mans was vir die klaarblyklike terreuraanval ­verantwoordelik. Vier mense is ­Woensdagaand dood en talle gewond in ‘n skiet­voorval naby Tel Aviv se gewilde Sarona-mark naby die Israeliese verdedigingshoofkwartier. Behalwe die twee

Lees verder: Aanval in Tel Aviv eis vier

SABC trap gedrukte media se tjank af

Die SABC het ‘n verbod geplaas op die lees van koerantopskrifte asook die bespreking van koerantvoorblaaie op die lug. In ‘n duidelike gebaar van wantroue teenoor die dooieboommedia se agenda, het die Suid-Afrikaanse openbare uitsaaier die besluit geregverdig en gesê hulle staak alle gratis publisiteit aan gedrukte nuus. Die SAUK sê daar is “niks sinisters”

Lees verder: SABC trap gedrukte media se tjank af

Sasol steier onder Kanadees se hopelose bestuur

Die uitvoerende hoof van Sasol, David Constable het gehoop dat sy vyfjaarkontrak wat vandeesmaand verstryk het, sou verleng word. Maar aandeelhouers moet dankbaar as hy die pad vat. Saam met ‘n ander Kanadees, Anglo se Cynthia Carroll, is Constable uit die geledere van die mees hopelose uitvoerende hoofde wat ooit by ‘n groot Suid-Afrikaanse maatskappy

Lees verder: Sasol steier onder Kanadees se hopelose bestuur

Irakse magte dring Fallujah binne

Irakse elite teenterreur-magte het Woensdag dieper in die stad Fallujah, wat onder beheer van die Islamitiese Staat (ISIS) is, inbeweeg, net meer as twee weke nadat die offensief begin het om die stad te herower. Die stad het simboliese betekenis vir die militante groep en was vir ‘n geruime tyd ‘n vesting van militante wat,

Lees verder: Irakse magte dring Fallujah binne

Fitch behou Suid-Afrika se kredietgradering

Die Rand het tot sy beste vlak in vyf weke verstrek nadat die graderingsagentskap, Fitch Suid-Afrika se kredietgradering behou het. Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het teen R14,70 teen die dollar verhandel wat die beste sedert 4 Mei is. Adjunk-president Cyril Ramaphosa het die sakesektor, arbeidsorganisasies én die regering gevra om saam te werk om ‘n rommelstatusgradering

Lees verder: Fitch behou Suid-Afrika se kredietgradering

SA kleremakers vrees ‘instroming’ van buitelandse tekstiel en ontwerp soos Zara en H & M

Die Suid-Afrikaanse klerebedryf vrees die “instroming van internasionale kleinhandelaars” soos Zara en H & M wat nie plaaslik aankoop nie, maar hul eie klere vervaardig. Dit het Dinsdag bekendgeraak by die jaarlikse bosberaad genaamd “Dra Suid-Afrikaans” vir die klere- tekstiel- en leerbedrywe. Die geleentheid is ook deur die minister van handel en nywerheid, dr. Rob

Lees verder: SA kleremakers vrees ‘instroming’ van buitelandse tekstiel en ontwerp soos Zara en H & M

Polisielid vas vir toerusting wat dwelms vervaardig tuis

Vyf mense – onder wie ‘n polisiebeampte – is in hegtenis geneem nadat die polisie op ‘n kleinhoewe toegeslaan het in gauteng. Tydens die klopjag by De Deur, buite Johannesburg is beslag gelê op Mandrax-tablette ter waarde van R100 miljoen. Die Valke het tydens ‘n klopjag op die perseel ook ‘n laboratorium vir die vervaardiging

Lees verder: Polisielid vas vir toerusting wat dwelms vervaardig tuis

AU hoop om medisyne deur AMA te reguleer

Die Afrika Medisyne Agentskap (AMA), sal uiteindelik geloods word aan die einde van 2018. AMA is bedoel as ‘n orgaan van die Afrika-unie, met ‘n wetlike mandaat van die lidstate om ‘n platform vir koördinering en bevordering van inisiatiewe te skep wat medisyne reguleer. Die agentskap sal sal hulpbronne saamsnoer en ook plaaslike regulatoriese sentrums

Lees verder: AU hoop om medisyne deur AMA te reguleer

Clinton raap nominasie weg voor Bernie

Hillary Clinton het die Demokratiese presidensiële nominasie voor Bernie Sanders weggeraap. Bernie het ‘n emosionele skare in Kalifornië toegespreek na stembusse gesluit het, en gesê die stryd sal voortgaan om ‘n regering te skep wat werk vir almal, nie net 1 persent nie. Die voormalige eerste dame en minister van buitelandse sake het haar oorwinning

Lees verder: Clinton raap nominasie weg voor Bernie