Westinghouse, ‘n Amerikaans-Japanse kernkragmaatskappy het Maandag ’n tweede hofgeding teen Eskom aanhangig gemaak. Die toekenning van die Koeberg-vernuwingskontrak aan die Franse maatskappy Areva is in die spervuur. Westinghouse het Maandag hofstukke by die Suid-Gautengse hooggeregshof ingedien waarin hy die hof versoek om die kontrak van R4,2 miljard wat Eskom in Augustus aan Areva toegeken het, nietig
Lees verder: Westinghouse vat Eskom aan oor ‘politieke inmenging’
