‘Wittes moet goed pak en f****f’

Beeld het berig dat ‘n swart polisie-inspekteur  van Tembisa in die Oos-Rand glo die slagoffers van ‘n gewapende roof en gepoogde kaping gevloek het met die woorde “Dit is tyd dat julle wittes julle goed pak en f****f”

Lees verder: ‘Wittes moet goed pak en f****f’

Krag kan hierdie somer lol

ImagePresident Kgalema Motlanthe sê hierdie somer gaan 'n baie moeilike tydperk wees omdat meeste van Eskom se instandhoudingswerk dan gedoen moet word.

Lees verder: Krag kan hierdie somer lol

Dalk ?n Britse Obama oppad?

‘n Groeiende aantal etniese minderheidskandidate word vir die parlement verkies, wat die kanse om ‘n Britse Obama te sien verhoog, het navorsing Donderdag aangedui.

Lees verder: Dalk ?n Britse Obama oppad?

Kredietkaartbedrog tref Noordwes in ‘n vlaag

Noordwes se polisie het inwoners gewaarsku om op die uitkyk te wees vir kredietkaartbedrieërs wat mense uit hulle geld wil swendel.

Lees verder: Kredietkaartbedrog tref Noordwes in ‘n vlaag

Die eerste swart pous?

Image

Die Vatikaans

17:02:44 Die verkiesing van Barack Obama as die eerste swart Amerikaanse president kan die weg baan vir die verkiesing van ‘n eerste swart pous, aldus ‘n vooraanstaande swart Amerikaanse Katolieke leier.

Lees verder: Die eerste swart pous?

Tenderbesluite moet uit hande van politici, s? Zuma

ImageDie finale besluite omtrent toekenning van tenders moet uit die hande van politici geneem word, het ANC-president Jacob Zuma op Vrydag gesê.

Lees verder: Tenderbesluite moet uit hande van politici, s? Zuma

Sjinese kraak Withuisnetwerk

ImageSjinese rekenaarkrakers het die Withuis se rekenaarnetwerk al verskeie kere binnegedring, en e-pos tussen regeringsamptenare in die hande gekry, het ‘n senior amptenaar aan die Financial Times gesê.

Lees verder: Sjinese kraak Withuisnetwerk

Gevegte in Kongo versprei

Nkunda se soldate het beheer van Kiwanja oorgeneem op Woensdag, na hewige gevegte met die pro-regeringsmilisie, die Mai Mai. Dis net een van vele tekens dat die konflik besig is om te versprei in die ooste van die Kongo en die skietstaking besig is uitmekaar te val.

Lees verder: Gevegte in Kongo versprei

DRK s? VN doen niks om slagting te keer nie

VN-vredesmagte het nie die slagting in die ooste van die Kongo gekeer nie, het 'n segsman vir president Joseph Kabila Vrydag aan verslaggewers gesê.

Lees verder: DRK s? VN doen niks om slagting te keer nie

Berlusconi se opmerking oor Obama ‘rassisties’

ImageItalië se uitgesproke premier, Silvio Berlusconi, het ‘n goeie begin gemaak deur die nuwe Amerikaanse President te komplimenteer met sy mooi "sonbruin" gelaat.

Lees verder: Berlusconi se opmerking oor Obama ‘rassisties’