Aan universiteite in Amerika word daar dikwels formele kursusse oor voorheen benadeeldes aangebied, bekend as bv Black Studies, Hispanic Studies, Women’s Studies, Gender Studies, ens. Die vraag het toe ontstaan: Waarom nie ook White Studies nie? Blankes as groep het daarna in uitsonderlike gevalle die onderwerp van kursusse geword. Maar daar is die gewilde persepsie
Pierre Fouché: Revolusie begin by hoër onderwys
“As with most revolutionary movements, the core element has consisted of students and intellectuals. In most countries fundamentalists winning control of student unions and similar organizations was the first phase in the process of political Islamization, with the Islamist “breakthrough” in universities occurring in the 1970s in Egypt, Pakistan, and Afghanistan, and then moving on
Lees verder: Pierre Fouché: Revolusie begin by hoër onderwys
Migrante moet weggehou word van pro-immigrasie G7-leiers
Die leiers van G7-lande neem geen kanse met “vlugtelinge” wanneer dit hul eie veiligheid raak nie. Smokkelbote wat migrante in die Middellandse See optel, word verbied om in Taormina waar die G7-byeenkoms op 26-27 Mei gehou word, anker te gooi. Die riglyn van die Italiaanse Ministerie van Binnelandse Sake het gelei tot ‘n geleidelike afname
Lees verder: Migrante moet weggehou word van pro-immigrasie G7-leiers
Nama word skooltaal
Die Nama-taal gaan van volgende jaar af weer in Noord-Kaapse skole ingevoer word. Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad en Khoisan-gemeenskappe het verlede jaar besluit dat die taal in skole onderrig moet word. Onderwysers van Namibië is tans in die Noord-Kaap om hul Suid-Afrikaanse eweknieë op te lei. Die Noord-Kaapse Departement van Onderwys gaan die taal by twee
Bloemfontein se munisipale werkers staak
Die staking deur werknemers van die Mangaung-metro munisipaliteit gaan uitgebrei word nadat ‘n vergadering met die werkgewer Donderdag ‘n dooiepunt bereik het. Honderde werkers, wat met die SA Munisipale Werkersunie (Samwu) geaffilieer is, het Dinsdag begin staak oor onder meer die betaling van salarisse. Tydelike werknemers het nog nie betaling ontvang nie en die unie
Gepeupel drom weer in Coligny voor hof saam
Die EFF in Noordwes sal vandag ‘n opmars na die Coligny-polisiekantoor lei om te betoog teen ‘n landdros se besluit om borgtog te gee aan twee wit mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n swart tiener vermoor het. Die twee is reeds deur die media skuldig bevind ten spyte van geen bewyse nie.
Amerikaanse Islam-deskundige in Ysland vergiftig
‘n Mediese verslag het bevestig dat die vooraanstaande Amerikaanse Islam-deskundige Robert Spencer in Ysland vergiftig is nadat hy ‘n toespraak oor Islam en die toekoms van Europese kultuur gegee het. By die restaurant waar hy verlede Donderdag na die toespraak geëet het, is hy genader deur ‘n individu wat voorgegee het om ‘n ondersteuner te
Lees verder: Amerikaanse Islam-deskundige in Ysland vergiftig
Moeilikheid by watersuiweringsaanleg oor te veel Zoeloes
Swart inwoners van Boschkoppies by Olifantsvlei, suid van Johannesburg, het die opgradering van die Olifantsvlei-aanleg vir die behandeling van afvalwater tot ‘n stilstand gebring weens etniese spanning, het RSG berig. Hulle eis om in diens geneem te word in stede van die Zoeloes wat ingebring is van elders. Die inwoners beskuldig die bestuur van Johannesburg
Lees verder: Moeilikheid by watersuiweringsaanleg oor te veel Zoeloes
Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners
‘n Boer van die Sannieshof distrik in Noordwes, is doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond in ‘n plaasaanval. Drie gewapende swartes het die mense in die plaashuis oorval. Die besoeker, ‘n vrou, het glo onder ‘n tafel weggekruip tydens die voorval. Afriforum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, sê die boere van die omgewing het
Lees verder: Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners
Wilders sê hy is steeds beskikbaar nadat koalisie-gesprekke in duie stort
Geert Wilders, die Nederlandse anti-immigrasiepolitikus, het gesê sy party is nog steeds beskikbaar nadat koalisiesprekke tussen die VVD se premier Mark Rutte en drie ander partye in mislukking geëindig het. Een van die moontlike koalisievennote, GroenLinks, het geweier om hul belofte oor oopgrens-immigrasie te verbreek. Wilders het die ineenstorting “baie goeie nuus” in ‘n twiet
Lees verder: Wilders sê hy is steeds beskikbaar nadat koalisie-gesprekke in duie stort
