Genl.maj. Chris van Zyl, ’n assistent-hoofbestuurder van TLU SA, het Woensdag op ’n eiendomsregkonferensie van dié landbou-organisasie in Pretoria gesê plaasaanvalle bedreig voedselsekuriteit in Suid-Afrika. Dit neem tot agt jaar om die plaas van ’n vermoorde produktiewe boer weer op dieselfde vlak te kry as voor die noodlottige aanslag. Van Zyl het gesê 1 127
Ermelo se uitsluiting ‘ongrondwetlik’
Die Hoërskool Ermelo se uitsluiting van nie-Afrikaanssprekende leerders is ongrondwetlik, het adv. Bantubonke Tokota, wat die departement van onderwys in Mpumalanga verteenwoordig, Donderdag gesê. “Ons wil aanvoer dat die weiering van die skool se beheerliggaam om die taalbeleid van die skool te verander en om die skool se onderrigtaal Afrikaans te hou, ‘n direkte impak
Danksy Praag, speel Afrikaans weer leidende rol
Ek is bly Dan Roodt roer weer die saak van die Britse rol in SA op sy woernaal aan. Ek het die eerste twee aflewerings van Twee eeue van onreg geniet. Het Dan Roodt dalk al die derde aflewering voltooi en indien wel waar kan ek dit lees? – ek verstaan hy is besig, dis
Lees verder: Danksy Praag, speel Afrikaans weer leidende rol
De Klerk se vae hoop
медицинская карта форма № 026лобановский александр биография
Die howe se dubbele standaarde teenoor blankes
Indien enige iemand nog getwyfel het oor die onafhanklikheid van die regbank asook die onpartydigheid van die ANC se heksejag op blankes, bekend as die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK), behoort die geval Wybrand du Toit sodanige illusies finaal die nek in te slaan. Wybrand du Toit is in 1996 skuldig bevind aan die moord op die sogenaamde Motherwell
Onderduimsheid of chromosoom?
Nadat dit bekend geraak het dat wetenskaplikes selulêre materiaal deur 'n speekselmonster van die Suid-Afrikaanse atletiekster Caster Semenya aangevra het, geniet vrae oor die uitkoms van die werklike geslag van die atleet tans die wêreld se aandag. Volgens sportwette, moet die paneel deskundiges wat die ondersoek gaan voer, 'n endokrinoloog en 'n sielkundige insluit. Daar
Afrikaans kan in die nuwe RSA bestaan, mits…
Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik:
Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik:
Lank leef Afrikaans!
Dit is so ‘n verassing om die positiewe briewe oor Afrikaans en die Afrikaner se toekoms op Praag te sien! Hoe meer joernaliste besef watter groot verantwoordelikheid hulle het, hoe beter. Ek wil nie heeldag lees van bedonderde, dikbek Afrikaners wat kla oor hoe hulle ingedoen is nie… al is dit waar. Jou ware karakter
Ons moet terug na Calvinisme
Eerstens beaam ek Egbert Bosman se mening en stem heelhartig saam met sy artikel oor Calvinisme. Daarby wil ek net die volgende byvoeg: Ek is nie 'n teoloog of geleerde in Calvinisme /godsdiens/moderne teologie nie. Ek beskou myself as gelowige van die drie-enige God en wil liewers nie onder die term Christen bekend staan nie,
Zim staar nuwe cholera-uitbraak in die gesig
Cholera gaan in alle waarskynlikheid weer in Zimbabwe uitbreek, nadat 4 200 mense die afgelope jaar daaraan oorlede is, het die VN Woensdag gewaarsku. Net die helfte van die hulp wat nodig is om dit te keer is nog ingesamel, het amptenare aan die media gesê. Die VN het in Junie vir $718 miljoen se
