Die Inkhata Vryheidsparty het aangekondig dat 10 prominente Afrikaanse organisasies op Vrydag, 27 Maart met die IVP president, prins Mangosuthu Buthelezi, gaan praat by ‘n IVP-forum in Pretoria. Die forum gaan fokus op verskeie belangrike verkiesingsake, soos minderheidsregte, rasvoorkeur, die emigrasie van ‘n miljoen Suid-Afrikaners, die status van die Afrikaanse taal en meer. Sommige van
Polisieman beseer in studente oproer
‘n Polisieman is beseer en drie studente gearresteer gedurende ‘n protesaksie in Mquanduli, het Oos-Kaapse polisie Donderdag gesê. Superintendent Mzukisi Fatyela het gesê studente het Woensdagoggend geprotesteer by die Dalibaso Senior sekondêre skool, oor die departement se besluit om sommige van hulle terug te sit na die vorige graad. “Polisie is gekontak, en met hulle
Afrikaners het sleutelrol gespeel, s? Zuma
Die Afrikanergemeenskap het ‘n sleutelrol gespeel in die skepping van die nuwe Suid-Afrika, het ANK-president Jacob Zuma Donderdag in Pretoria gesê. “Die Afrikanergemeenskap het ‘n sleutelrol gespeel in die daarstelling van die nuwe Suid-Afrika, van die historiese vergaderings in Dakar, Senegal in die 1980’s tot met die saamwerk om ‘n demokratiese skikking te vind,” het
Pretoria-leerlinge vir histerie behandel
Tot 25 leerlinge by ‘n hoërskool in Pretoria is Donderdag vir histerie behandel, het paramedici gesê. “Dit kom voor dat verskeie pasiënte gehiperventileer het en sommige het selfs aanvalle gehad,” het Nick Dolman, woordvoerder van Netcare 911 gesê. Die 20 tot 25 leerlinge tussen 14 en 15 jaar oud was meestal meisies. Dollman het gesê
Die resessie het ?n soet tand
Dit wil voorkom asof die resessie ‘n soettand het. Soos wat werkloosheid toeneem, lyk dit asof Amerikaners, en veral volwassenes meer lekkers, van jelliebeertjies tot sjokolades, veral die goedkoper soort, eet, het lekkergoedvervaardigers, winkeleienaars en industriespesialiste gesê. Teorieë verskil oor presies hoekom. Vir baie lig suiker die gemoed van mense wat afgetrek word deur die
Joodse Raad kla oor Maseku se haatspraak
Die Suid-Afrikaanse Joodse raad van Adjunkte (SAJBD) het ‘n klagte gelê by die SA Menseregtekommissie (SAHRC) teen Cosatu se Bongani Maseku vir haatspraak. Dit volg na verskeie dreigende, beledigende en opruiende verklarings wat gemaak is deur Cosatu se internasionale verhoudinge sekretaris teen die Joodse gemeenskap, het die raad in ‘n verklaring gesê. “Op verskeie geleenthede,
Tsvangirai gereed om te werk
Morgan Tsvangirai, Zimbabwe se eerste minister in die koalisieregering, sal binne ‘n week weer terug in die tuig wees, amper 4 weke na die dood van sy vrou in ‘n botsing in Maart, het ‘n verklaring Woensdag gesê. Sy amptelike webwerf het gesê hy sal weer diens hervat op 1 April, alhoewel hy die week
Sjinese wittebrood in Afrika verby
Terwyl globale aandeelpryse gedaal het en verskeie van Sjina se Afrika-vennote diep in chaos verval het, is Sjina besig om terug te tree van sy meer aggressiewe planne. “Die politieke situasie is nie baie stabiel nie,” het Huo Zhengde, die Sjinese ambassadeur in Guinee gesê. Sjina is huiwerig om miljoene te spandeer in die Afrikaland
Zuma en NI het Mbeki-faksie laat afluister
Jacob Zuma en die nasionale intelligensiediens (NI) het lede van die Mbeki-faksie laat afluister en die ANC-president se regspan is tans in besit van sodanige opnames van gesprekke. Van die individue wie se telefoongesprekke afgeluister is, is die voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NV) en sakemanne Saki Macozoma en Mzi Khumalo.
Jacob Zuma en die nasionale intelligensiediens (NI) het lede van die Mbeki-faksie laat afluister en die ANC-president se regspan is tans in besit van sodanige opnames van gesprekke. Van die individue wie se telefoongesprekke afgeluister is, is die voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NV) en sakemanne Saki Macozoma en Mzi Khumalo.
Mboweni waarsku teen aansienlike afplatting
Daar is 'n merkbare afplatting in die Suid-Afrikaanse ekonomie, het reserwebank goewerneur Tito Mboweni Woensdag gesê. Hy het gepraat by ‘n dinee van die Kaapstadse Rotariërs en gesê dit beteken nie dat die plaaslike ekonomie in ‘n resessie ingaan nie. “Daar is ‘n moontlikheid dat ons twee opeenvolgende kwartale mag hê wat negatief kan groei,”
