Dis nie net Iran en China wat onbeheerde internettoegang verbied nie, maar nou ook die VSA, ten minste vir hulle spesiaal opgeleide Seesoldate. Die verbod wat voortaan vir hulle gaan geld op sosiale netwerkwerwe soos Twitter, Facebook, MySpace is dadelik van krag. Die bevel wat Maandag uitgreik is, lui dat "internetwerwe bewese skuilplekke vir kwaadwillige
Lees verder: Pentagon verbied Twitter, Facebook, MySpace vir seesoldate
