Gooi ons wal of begin ons voor?

Die berig oor die ANC-jeugliga wat Paul Kruger se standbeeld vanaf Kerkplein verwyderd wil sien, het my weer aan die dink gesit. Wat doen ‘n Afrikanerkleinood in die middel van ‘n pikswart middestad? Dit  is net ‘n ironiese bevestiging van – en herinnering aan – die Afrikaner se  magsverlies in 1994. Dis so goed soos ‘n oorblyfsel van Hadrianus se muur in Skotland as ‘n herinnering aan die Romeinse gloriedae.

Dit bring my by die volgende vraag: Veg ons as behoudende Afrikaners vir  brokstukke hier en daar of begin ons eenvoudig voor soos die Oraniërs wat die ou en nuwe SA volkome afgeskryf het? Met ander woorde, is daar waarde in bekgevegte rondom plek- en straatname, standbeelde, museums, akademiese inrigtings, rugby, Absabankdiskriminasie, ens., ens.? Is daar waarde in die benadering om soveel as moontlik te behou in die hoop dat die pendule sal swaai en tog ook elders weer voor te begin soos in Orania? Myns insiens is die energie wat bestee word aan hierdie bekgevegte net nuttig in terme van propagandawaarde vir die Afrikanerdom se meedoënlose regressie, want die punt is: ons is oorspoel.

Dis interressant om daaraan te dink dat die Afrikaners met getalle by ‘n stembus hulle onafhanklikheid vanaf die magtige Brittanje gekry het net soos die swartes dit weer by die Afrikaners oorgeneem het met hulle eie getalle in 1994. Demografie is en was deur die eeue die bepalende faktor. Daar was die gedagte by onder meer die Oranjewerkers in die tagtigerjare om gebiede vir Afrikaners toe te eien deur selfwerksaamheid en in teorie sou dit kon werk. Die faktore wat dit laat misluk het, is dieselfde faktore wat dit vandag nog ‘n onwerkbare opsie maak. Ek noem ‘n paar: Weereens demografie – Afrikaners is nêrens in die meerderheid nie en om bloot teen inwoners te diskrimmineer en nie vir hulle werk te wil gee nie of om werkers af te dank op groot skaal omdat hulle nie Afrikaners is nie, is eenvoudig onmenslik, diskriminerend en die gemiddelde persoon sal dit nie doen nie. Die ander faktor wat hiermee saamgaan, is markkragte. Brood en botter weeg die swaarste by die deursneemens en daarop kan jy maar reken.

Kom ons neem Thabazimbi. Ek was so ‘n ruk terug daar en ‘n meer Afrikanerhartlandervaring kry jy nie maklik nie. Dis kakieklere, Landcruisers, braaivleis en heerlike Afrikaans in al die winkels. Tog buig hulle voor ‘n swart stadsraad en ek verstaan die swart polisiehoof gee hulle hel. Waarom kan of wil hierdie gebied nie eenvoudig ‘n tweede Orania skep nie? Hulle besit die hele Waterberg in kaart en transport!

My gevolgtrekking is dít: Bestaande stelsels kan nie omskep word nie, en bekgevegte daar rondom lewer geen blywende bydrae nie behalwe kortstondige propagandawaarde. Afrikaners wat wil Afrikaners bly in  hulle nageslagte, sal moet wegtrek en oor begin. Dan Roodt het geskryf dat Afrikaners stede nodig het en ek verskil nie, behalwe in die sin dat ons nie meer stede het nie, ons is oorspoel. Ons sal nuwe stede moet begin en hoop ons het geleer uit die verlede.

095улобановский депутат

Ope brief aan die swart man oor apartheid

Alles wat in Suid-Afrika skeef loop is  apartheid se skuld, ook geweldsmisdaad soos ons onlangs in ‘n verslag verneem het.

Die punte wat hier onder volg is ook apartheid se skuld:

  1. Die feit dat die munisipaliteite bankrot is, nadat alles 100% gewerk het toe dit afgegee is in 1994.
  2. Die feit dat ons waterbronne besoedel is.
  3. Die feit dat die swart man tussen 10 en 12 kinders aan die gang probeer hou, dit nie reg kry nie, in haglike omstandighede verval en dit dan op apartheid blameer.
  4. Die feit dat die geweldenaars die boere blameer vir plaasaanvalle is ook apartheid se skuld.
  5. Die hoë werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is ook apartheid se skuld.
  6. Die feit dat honderde duisende mense van Afrika, in Suid-Afrika instroom, hier kom plak, nie werk het nie, nie huise het nie, is ook apartheid se skuld.
  7. Die feit dat die swart man in Suid-Afrika nou baie swaarder kry as onder die blanke regering is ook seker die apartheidsregering se skuld.

So ’n maand terug het ek met ’n kriminoloog gepraat rondom die misdaad in die land en sy het dit in geen onsekere terme verduidelik dat die geweldskultuur in Suid-Afrika deur die apartheidsregering geskep is. Dit het vir almal aanvaarbaar geword.

Net een punt sal ek graag wil noem. Daar was in die middel van die jaar opskrifte in die koerant oor ’n Zoeloeritueel in KZN. In die ritueel word ’n bul met die kaal hande dood gemaak, die ritueel word gehou om vrugbaarheid onder die deelnemers te verseker. Nou wil ek weet, het hulle dit ook by die apartheidsregerings geleer? Dit is van die grofste vorms van geweld. Apartheid, ek dink nie so nie. Hoeveel gesinsmoorde was daar nie in Oktober in KZN nie? Baie daarvan word aan heksery toegeskryf. Apartheid, ek dink nie so nie.

Die res van Afrika lyk nie veel anders as Suid-Afrika nie: geweld, misdaad, korrupsie. In daardie lande word kolonialisme geblameer.

In Amerika word die skuld vir die swak omstandighede onder die swart man weer op iemand anders se skouers gepak.

Dus, my gevolgtrekking is dat die swart man hom nie self kan regeer, vir homself kan voorsien, en ook nie die wêreld se werking verstaan nie. Die swart man is eenvoudig nie daarvoor gemaak nie. Hy sal altyd bakhand staan, sy grypkultuur sal altyd daar wees. Geweld is deel van sy kultuur.

As daar ’’n swart man met ondernemingsgees mielies plant en dit gaan goed, kom sy buurman en trap dit plat. Die rede daarvoor is dat die tokkelos hom getoor het en daarom gaan dit met hom goed. Nou hoe  moet Afrika vooruit gaan met dié mentaliteit?

Die Voortrekkers het in hulle dagboeke geskryf van die wreedheid van die swart nasies; waar het die swart nasies dit geleer? Hulle was wreed nog voor die wit man sy voete in die Noorde van Suid-Afrika geplaas het.

Ek het in Augustus vanaar by Magnus Malan’ n besoek afgelê om sy opinie rondom die situasie in Suid-Afrika te verkry. Ek het hom gevra wat hy dink. Ná my vraag het hy so voor hom uitgestaar en omtrent vir 30 sekondes stil gebly, na my kant toe gekyk en dit so beskryf: “Dit is ’n tragedie.”

Hy was ’n man wat geglo het in verandering in Suid-Afrika en dat dit tot almal se voordeel kan wees…. Toe die regering in 1994 geswaai het, was ek positief, baie jonk maar was tog positief deur my pa beïnvloed. Vandag is ek baie teleurgesteld in die land en sy mense. Die onderhandelinge was ’n mislukking.

Iets wat baie duidelik aan die lig kom is dat die regering die wit man gaan tap sover hy kan en korrupsie bedryf om homself te verryk.

Vir die swart lesers

Die waarheid maak seer, vir die swart man wat dié brief lees, julle het nog baie om te leer, en is baie vêr agter by die res van die wêreld. Daar is verseker van julle wat al die lig gesien het maar dit is ongelukkig baie min. Julle swart ouens sal julle denke aangaande die wêreld moet verander. En moenie dink die res van die Weste hou so baie van die swart man as wat hulle laat blyk nie. Hulle haat julle  met ’n geweldige passie. Amerika en Europa is van die mees rassistiese lande en gebiede ter wêreld. In Texas loop wit en swart nie eers aan dieselfde kant van die pad nie. In Amerika kry ons die Klu Klux Klan, wat swart mense jag soos diere. Julle dink ons blankes is rassiste, julle weet nie wat rassisme is nie. Dit behoort julle te laat dink. Die bogenoemde lande het dit net laat blyk dat hulle so baie omgee vir die swart man van Suid-Afrika, om een rede, om die res van die wêreld teen apartheid op te maak. Die wêreld se groot ekonomie word deur die wit man beheer, gaan bestudeer dit self en gaan maak seker daarvan. En glo my, daardie  heersers hou nie van swart mense nie.

Julle swart mense wat die blankes so graag uit die land wil delg, daar is  ‘n paar dinge wat julle moet onthou.

Die “feeling is mutual” soos die Engelsman sê. As julle die blanke in ’n hoek vas druk, gaan ons terug byt. Moenie dan by die VN gaan huil nie. Moenie dom dinge probeer doen nie. Los ons uit, leef en laat leef. Die blankes van Suid-Afrika is van die mees verdraagsame nasies op die planeet, maar onthou net een ding, julle gaan nie dieselfde hier regkry as wat in 1994  in Rwanda gebeur het nie. Ek het gehoor van julle leiers praat van die blankes as “cockroaches”.

Dink hieraan.

Sjina is ’n baie groot moondheid op dié stadium; gestel Sjina neem die land oor, sal hulle eerste van die swart man ontslae raak, hoekom, hulle hou nie van julle nie. As hulle oorvat, sal julle bid vir pouse. Die swart leiers waarvoor julle gestem het, het julle in die steek gelaat, moenie nou die blankes en die vorige regering daarvoor blameer nie.

Ons blankes is ook in die steek gelaat, ons kan dit op niemand anders blameer as die Afrikanervolk se verraaiers nie. Maar wat help dit om te blameer en te kla, gaan aan met jou lewe.

Die kastige swart sentiment in Suid-Afrika en in sommige oorsee se lande is net ’n vernislagie diep. Die BBBEEE-beleid is nie vir julle daar nie, dit is daar sodat die maatskappy en sy direkteure kan geld maak en besigheid doen. Die primêre doel daarvan is om die blankes uit die ekonomie te probeer uitsluit. Die BBBEE-beleid het ’n baie klein persentasie van die swart man verryk.. Hoeveel van die BBBEE-maatskappye het al bankrot gegaan? Kan julle dalk redes verskaf vir die verskynsel? BBBEE is ’n groot mislukking in die land, gaan julle dalk probeer om Apartheid daarvoor te blameer? Die een rede is ’n direkteur wat ’n groot salaris trek terwyl hy ’n baie klein bydrae tot die maatskappy lewer. Nie eers as julle alles op ’n skinkbord kry, kan julle die pyp rook nie. Kyk maar na Suid-Afrika as voorbeeld.

Dus, die pad vorentoe, kyk voor jou, probeer ’n bydrae lewer, as jy nie werk het nie, skep vir jouself werk. In Mosambiek verkoop die kinders gedroogde muise vir geld. Hou op bakhand staan, julle regering gaan nie vir julle sorg nie. Net so min as wat die regering na die wit man gaan kyk. Die blankes is gatvol vir julle. Los uit die boere op die plase, julle sny julle eie kele af deur die boere te vermoor. Vir baie is Malema ’n groot ikoon van hoop, die res van die wêreld lag hom uit. As hy so aangaan, sal hy stil in die niet verdwyn… Hy probeer myne nasionaliseer. Weet julle wat dit beteken, dit is om die myne wat ons Boere ná die Tweede Vryheidsoorlog verloor het weer te probeer terugvat. Vergeet dit, julle is absoluut belaglik. As die Boere nie die myne kon behou nie, gaan julle ouens dit beslis nie terugkry nie.

Vir solank as wat julle jul voorvadergeeste aanbid en aanhang, sal dit met  julle en die res van Afrika net slegter gaan.

автосканерФильчаков прокурор

Soms is die waarheid op jouself van toepassing!

Ek verwys na Helen Zille  se oorleg  oor swart stemme  vir die ANC in  die Noordelike Provinsie, vandag  in Beeld  11/11/2010. As jy ook na wit Afrikaners  kyk wat ewe gedwee vir die DA stem al is regstellende aksie, grondonteining, aborsie, verwyder Afrikaanse plekname in Kaapstad, Engels in alle gebruike voorstaan, die DA se beleid! Maar steeds sal Afrikaners soos slapende wandelaars steeds vir die DA stem…WORD WAKKER!!!

цена циклевка паркетатопкарго развод

Dit maak my bly!

Chaos en verval, nes orde en voorspoed beskik oor hul eie verborge en geheime wette. Die tragiek van die Afrikaner lê in die treurige verhaal van  sy Bantoebevolking onder leiding van die ANC wat soos Faust sy siel aan Mephistopheles verkoop het om sy jeugdigheid terug te kry en wat daardie jeugdige krag wil gebruik om ander te vernietig, om sodoende sy eie ondergang  te bewerkstellig.

Die ANC is die slagoffer van ‘n kulturele agterstand. Nie vanweë sy volkskunde en bygelowe nie. Die organisasie probeer om die land in ‘n ekonomiese en kulturele eenheid te omskep met die moontlikheid van ‘n politieke eenheid, maar sy denke spruit ‘n voorwetenskaplike tyd, voor die masjien en die elektronika. Toe was hulle wêreld ‘n losse samestelling van stamme, elkeen onafhanklik en min of meer selfversorgend.

Die ANC-leierskap is in staat om te leer maar dikwels nie in staat om dít wat geleer is toe te pas op huidige probleme en konfliksituasies nie. Dit lei tot frustrasie wat weer aanleiding gee tot onoordeelkundigheid en ‘n gebrek aan oplossings vir nuwe situasies. Die uiteinde is dwaasheid en rampspoed.

Enige poging om vir die Afrikaner ‘n oplossing te voorspel, sal aanmatigend wees. Dis genoeg om daarop te wys dat die voortslepende bitterheid van die koue oorlog tussen die ANC en die Afrikaner tot ‘n ander tipe samestelling  van die land kan lei. Met al die energie van die ANC gekonsentreer op voorbereiding vir aanval en uitdelging, sal die vrugte van vryheid vir die ANC verlep, verdroog en uiteindelik vergaan. Die gemeenskappe aan beide kante sal besettingsgarnisoene raak wat mekaar haat en onder die beheer van spesialiste in die kuns van geweld sal verkeer. Al wat hulle van openlike konflik sal weerhou, is vrees om die ekonomie van die land wat welvaart skep te verander  in ‘n ekonomie om wapens te vervaardig en aan te koop, wat uiteraard welvaart sal knou.

Die ANC se totalitarisme sal opgeskerp word met die ANC wat meer en meer in ‘n despotiese hiëragie van bevel verval met die strukture van die regering wat bloot gebruik word om die besluite van die leiers uit te voer. Die demokrasie in Suid-Afrika word meer en meer militant. Net die kapitaliste floreer omdat hulle die onversadigbare honger van Mars se volgelinge bevredig.

Gedurende hierdie periodes van ondersoek word voorbereiding en toetse gedoen, met skermutselinge tussen onderhandelaars, bygestaan deur strateë op bepaalde geweldsgebiede. Huursoldate word bewapen sonder om die toenemende vermoë vir toekomstige oorlog te laat afneem. Laastens sal een of ander antagonis, soos wat dit nog altyd was aan die begin van state en staatsontwikkelings, eise vir bepaalde magte stel. Die suksesvolle argumente en dreigemente van teenstand met geweld sal die oorsaak van oorlog wees.

Die Afrikaner se stryd is teen homself. Sy verdeeldheid is die struikelblok wat  in sy pad  lê. Sy teenstaander, die ANC,  beskik oor die mannekrag. Hulle stry in ‘n wilderniss van barbaarsheid; die Afrikaner stry in die lig van beskaafdheid. Die Afrikaner wil sy doel bereik deur vrede, die ANC met die swaard. Die Afrikaner maak staat op die bedagte besluite van die gewone burger; die ANC sentreer die besluitenemende mag in ‘n enkele arm van sy hiëragie. Die Afrikaner se instrument van vryheid is vir die ANC verslaafde diensbaarheid aan die party.

Heel aan die begin het die ANC en die Afrikaner verskillende doelwitte nagestreef en die rigting wat hulle wou inslaan, het ook nie ooreengestem nie. Die Afrikaner wou ten alle koste vrede hê, terwyl die ANC vrede as bloot “oorlog met ander middele” gesien het. Trouens, volgens die Pentagon se klassieke definisie van “etniese konflik” behels dit ook wetlike middele en regulasies om die vyandelike groep te ondergrawe en te vernietig, soos regstellende aksie en dergelike maatreëls by ons.

Die groot prestasie van Praag is dat hy besig is om sowel die Afrikaner as vele buitelandse waarnemers se siening van die verhouding tussen die ANC en die Afrikaner te verander van “vrede” wat bereik is na ‘n voortsetting van die konflik “met ander middele” (maar moontlik ook met tradisionele middele?).

Praag lei ons terug na die werklikheid.

Dit maak my bly!

болит зуб без нерваФильчаков прокурор харькова

Twee bles omies wat baklei oor ‘n kam

Toe die Wêreldbeker gehou is, het die hoofstroommedia (HSM) en hul magdom linkse idiote hulself op die skouer geklop oor die kwansuis lae misdaad wat gemeld was. Volgens die beriggewing was daar slegs ‘n enkele geval bekend van verkragting van – as ek reg onthou – ‘n Franse toeris. Soos gewoonlik het hulle weer die ‘verkrampte regses’ uitgelag oor hul paranoia en verhulde rassisme oor hul opvatting dat swartes niks kan organiseer nie.

Was dit maar so. Om die waarheid te sê het die Wêreldbeker ons wel een ding geleer en dit is dat swartes wel deeglik goed kan organiseer. Ek praat nou van sowel plaasmoorde as aanvalle op wittes in die stedelike gebiede.

Op die webwerf van www.farmitracker.com word hierdie opvatting van die “misdaadvrye Wêreldbeker” geloënstraf, en word net soos baie positiewe dinge van Afrika verban na die wêreld van sprokies en mites.

Die webwerf gee aan dat die aanvalle op wittes juis gepiek het in hierdie periode. Op sommige dae het die aanvalle op blankes selfs drie tot vyfvoudig toegeneem as anders. Wat sake nog grimmiger maak, is dat volgens die grafiek het die aanvalle nie werklik gedaal sedertdien nie. Die plaasaanvalle het nog nie afgeneem nie, hoewel die aanvalle op wittes in die stede ‘n neerwaartse neiging toon, maar nog nie naastenby terug na die norm van voor die WB nie.

Hoe moet ons hierdie diskrepans regverdig tussen die algemene vertelling in die HSM en die statistieke wat op farmitracker gegee word? Ons weet wel een ding seker en dit is dat die HSM, veral met die moord op Eugene Terre’Blanche hul geloofwaardigheid ‘n ernstige knou toegedien het oor hul pertinente onwaarhede en ongegronde bewerings. Dit laat ‘n mens ook kopkrap na die nuutste ANC-gier om die media te muilkorf. Ek dink dit is mosterd na die maal. Die media is lyk my alreeds gemuilkorf, en maak die hele skynheilige “stryd” tussen die onafhanklike media en die ANC eintlik ‘n futiele, belaglike oefening. Dit laat my nogal dink aan die Argentynse skrywer Jorge Luis Borges se vergelyking van die Falklandoorlog as twee ou bles omies wat baklei oor ‘n kam.

Wie weet, dalk is hierdie “stryd” bloot ‘n afleidingsoefening. Rome brand af, maar die stryd woed of jy dit mag meld of nie. Gelukkig is daar voldoende alternatiewe media op die internet wat kan help om die masker af te ruk van die groot nuusbaronne. Ons sal maar hiervan moet gebruikmaak, want blykbaar is daar vanuit Obama se administrasie planne om teen 2012 die internet se vrye media ook te muilkorf.

Hoe waar dit is, sal die tyd leer.

slot gamesтопкарго отзывы

Polisieheksejag op huis vir blanke haweloses

Feite wat aan die lig gekom het ná kmdt Willem Ratte en nege ander se inhegtenisneming naby Balmoral verlede Donderdag, toon dat die polisie-optrede niks anders is as ‘n heksejagoperasie nie.

Na die klopjag op die Balmoral koshuis het die polisie in die media na onwettige wapens en ammunisie verwys, en ‘n foto het in die media verskyn van nege vuurwapens en ‘n klomp messe daarby vir goeie effek.

Later is beweer dat daar slegs een onwettige item tussen die bondel was, ‘n R-4 aanvalsgeweer. Van die ander wapens was blykbaar geroeste voorlaaiers bestem vir die museum en al die ander wapens (behalwe die R-4) is blykbaar wettig gelisensieerd.

Nou word beweer dat die R-4 wapen glad nie eers op die koshuisperseel gevind was nie, maar op die hoewe langsaan, ‘n uiters verdagte wending indien hierdie gerug waar is.

Verder word beweer dat die polisie geen lasbrief gehad het om in die eerste plek by die koshuis op te tree nie ten spyte van die feit dat dit ‘n werksdag was en die polisie maklike toegang gehad het tot ‘n landdros. Die logiese gevolgtrekking is dat die polisie geen verklaring besit het wat as basis vir ‘n lasbrief gebruik kon word nie.

Daar was blykbaar ook geen lasbrief om op ‘n ander nabygeleë perseel stoorkamers oop te breek nie. By die Balmoral Volksmoord Museum is ‘n dame met ‘n pistool teen die kop gedwing deur Swart polisiemane, om haar woonstel te laat deursoek, al het hulle daarvoor ook geen lasbrief gehad nie.

‘n Getroue waghond by die koshuis is na bewering wreed geslaan tydens die klopjag en is na drie dae steeds in trauma.

HNP lede in die Oos Transvaal het bevestig dat die koshuis bewoon was deur jong mans wat meestal uit gebroke huisgesinne kom. Die jong manne (sommige net tieners) word gerehabiliteer in ambagte soos sweis, messelwerk en sekuriteit. Liggaamlike oefening en streng dissipline is deel van hulle opleiding. Later word hulle uitgeplaas na maatskappye wat werk aanbied en sodoende integreer meeste van die studente suksesvol met die breë samelewing.

Hierdie skynbaar wraaksugtige polisie-aanval is laakbaar en woede in Afrikanergeledere styg steeds. Die HNP moedig alle volksgenote aan om regerings in die buiteland en ander organisasies wat moontlik kan druk uitoefen, dringend in te lig oor die ware feite rondom al ons politieke gevangenes, en nou in besonder, kmdt. Willem Ratte en nege ander slagoffers van hierdie polisie heksejag.

мед справкиданильченко юрій броніславович

ANC wil rugby breek

Die verskuiwing van die Sprinbokembleem op rugbytruie is kommerwekkend.

Kan dit dalk die volgende wees wat die ANC, ABSA en die Rugbyraad ingedagte het:

Rugby was die nasionale sport van die blanke Afrikaner wat ook ‘n groep-samehorigheid onderhou het en dit is hierdie samehorigheid wat ten alle koste nou onderdruk en vernietig moet word.

Sistematies oor die afrgelope paar jaar is rugby afgebreek om hierdie doel te bereik deur bekwame mense te vervang met onbekwames om leiding te gee – van die wal af in die sloot.

Die jongste verwikkelings waar De Villiers gekontrakteer bly as rassis en die blanke onderafrigters moet gly, getuig van die feit dat rugby as sport moet vernietig word om sodoende die blanke samehorigheid finaal die nekslag te gee.

Dit was inderdaad n briljante skuif van die ANC om ABSA-bank vir hierdie doel in te span om sodoende die aandag van hul ware motiewe af te lei en die desensiteringsproses in werking te stel.

Terwyl die skokproses hoogty vier, is die Springbokwapen eers van links na regs op die rugbytrui geskuif en nou na die mou toe vir die wêreldbeker volgende jaar.

Duidelik gaan dit nie oor die transformasie van rugby nie, maar wel oor die vernietiging van die hart en gees van die blanke Afrikaner. Om hierdie doel te bereikm word juis blanke Mammon-aanbiddende Afrikaners gebruik.

Gee die ANC om of rugby iets gaan bereik tydens die wêreldbeker? Ek is van mening: nee. Gaan die getransformeerde rugbyspelers iets bereik in die wêreldbeker? Nog minder.

прожектор светодиодный ip65александр лобановский класс

AARTO en Spoedboetes

Dit was T..E. Lawrence, die een van Arabië, wat gesê het:  ‘’Snelheid is die tweede manlike instink”.

Tussen hakies: Hy is self in ‘n motorfietsongeluk dood.

Die hormoon wat deur hierdie instink teweeggebring word is adrenalien, oftewel die bynierhormoon. Na testosteroon volgens Lawrence dus die belangrikste manlike hormoon.

Ons weet reeds dat die globale politiek van feminisering (verwywing in Afrikaans) testosteroon reeds grootliks afgebring het ten gunste van oestrogeen. Vide die toename en verheerliking van homoseksulatiteit asook die oorgewigpandemie.

Minder ooglopend dog duidelik waarneembaar is die politiek om die mens in `n toestand van rus, kalmte en tevredenheid te  bring. Deesdae uitgedruk as ‘wellness’ of goedvoel.

Adrenalien, wat negatief beskryf word as die veg- en vlughormoon, moet dus afgebring  word.

Hoe dit deur middel van voedsel en medisyne gedoen word vereis `n aparte hoofstuk (of boek).

In hierdie verband kan net genoem word dat alle anti-depressante en kalmeringsmiddels, soos Prozac, Ritulin, ens.  (behalwe sigarette) fluoorverbindings bevat wat die genoemde effek het.

‘n Praktiese metode is egter ook om al die verskynsels wat deur adrenalien tot uiting kom te bestry.

Adrenalien veroorsaak ‘n gevoel van opwinding en spanning, in sy uiterste vorm euforie.

Hier moet ‘n onderskeid gemaak word met opwinding en emosie wat deur toeskouers by rugbwedstryde en lesers van spanningsverhale gevoel word. Mens kan dit sekundêre opwinding noem.

Daar is altyd ‘n mate van gevaar of op sy minste uitdaging en onsekerheid aanwesig as die bynierklier adrenalien voortbring. Die opwinding en spanning wat dit tot gevolg het beteken vir ‘n mens dat hy LEEF

Tussen hakies:  Geskiedkundig en woordkundig (en in Engels steeds) is mens = man.

Onwillekeurig kom die groot psigoloog se uitspraak in gedagte: Gevaar en spel, dit soek die regte man.

Sedert ‘n man nie meer in ‘n Caspir of  ‘n Ratel ry of met soortgelyke goed kan speel nie, bly daar na ‘n gewoonlik lang dag op sy kantoorstoel net sy motorkar oor om sy behoefte aan adrenalien te bevredig..

En wel deur die voet in die hoek te sit.

Hier kom AARTO met sy skrikwekkend hoë boetes op die lappe. Dat hulle kommersiële rowery (volgens Oswald Spengler `n toutologie) pleeg blyk wel daaruit dat hulle die helfte afslag gee as mens binne 32 dae betaal, mits mens nie protesteer nie!  Of so ‘n afslag om daardie rede juridies geregverdig is mag werd wees om in die hof getoets te word. Dit tersyde.

Nog ‘n trek wat so uit die besigheidswêreld sou kan kom: Hulle het die vermetelheid om die eerste kennisgewing ‘n `Courtesy Letter` te noem.

Lamborghini- en Ferraribestuurders en al die varke wat ‘more equal’ is, gee waarskynlik nie om om sulke boetes te betaal nie of hulle ken die weë om sulke boetes vry te spring. Ons gewone sterwelinge het egter ander oplossings nodig.

Ek wil die geagte leser wat lus is om nou en dan die petrolpedaal in te trap ‘n raad gee wat vir my al `n paar keer uitstekend gewerk het.

Stuur `n brief soortgelyk aan die volgende:

AARTO Inligtinge

Privaatsak X147

Pretoria

0001

Geagte heer/me

INSAKE:  Versoek om  ‘infringement notice’  in Afrikaans te ontvang.

Hierby versoek ek u om die kennisgewing van `n oortreding, nr ……., wat ek hierby per geregistreerde pos terugstuur, my in Afrikaans te stuur.

Ek het regskundige raad ingewin en daarvolgens het ek op grond van Suid-Afrika se Grondwet die reg om hierdie en soortgelyke briewe in Afrikaans te ontvang.

Tweetalige kennisgewings, sowel in Engels as Afrikaans, is heeltemaal aanvaarbaar.

So gou u aan my versoek gehoor gee, sal ek die verskuldigde bedrag betaal.

Ek verneem graag van u.

Die uwe,

 

 

Ek kan julle verseker dat so’n brief ver weg gebêre word of onmiddelik in die snippermandjie beland.

Dit kan wel gebeur dat hulle eers nog in `n brief (inEngels natuurlik) laat weet dat die saak aandag geniet. Dit is al.

 

Hier in die Moot lê in een poskantoor soms ses honderd AARTO boete-briewe om afgehaal te word. My afleiding is dat AARTO dit nie die moeite werd ag om sulke, tans nog seldsame,  versoeke ernstig op te neem nie.

 

Wytze de Boer

компрессормашданильченко юрій Харків

Absa en regstellende eksekuteurs

VIR al daai duisende Absa-kliënte wat nou hulle rekenings wil weg skuif van die bank oor die “regstellende sms” wil ek ʼn verdere wenk gee: moenie van julle testamente vergeet nie.

Honderde duisende kliente van Absa, indien nie miljoene nie, het ʼn testament onderteken wat Absa (ook enige van hul voorgangers Volkskas, Trustbank, Allied en United) aanstel as eksekuteurs van die boedel.

Hierdie kontrak (want onthou, dis ‘n kontrak) gee gewoonlik aan Absa volmag om die boedel te beredder teen maksimumfooie (fooie word nooit gespesifiseer nie; derhalwe neem Absa die maksimum) en waaroor oorlewendes daarna geen invloed kan uitoefen nie.

En met regstellende aksie in die banke is die kans baie goed dat ʼn vreemdeling wat heel waarskynlik nie Afrikaans magtig is nie, by die voordeur sal instap en sê:  “Hello. I’m from Absa and I’m here to wind up the estate”.

купить потолочный светильник недорогоОлександр Фільчаков прокурор

Die voetspoor van korrupsie

Na aanleiding van die debat oor hoë personeelkoste in die staatsdiens, en hoekom ‘n klien effektiewe staatsdiens altyd die beter opsie is, ‘n stuiwer in die armbeurs. As voorbeeld kan plaaslike bestuur gebruik word.

Wat spesifiek in plaaslike bestuur gebeur het, is eintlik iets om oor te lag, maar dit is daardie soort lag wat jou later laat huil. Na die sogenaamde “Oorgangsrade”, het die ANC finaal die totale mag oorgeneem by die munisipaliteite. Eers is daar vir baie swartes skaduposte geskep, om by die blankes te leer hoe om die werk te doen – veral in bestuur. Toe daardie blankes loop, stel die nuwe swart bestuurders toe ander swartes aan om die werk te doen. Die ANC glo ‘n bestuurder is net ‘n administrateur. Hy moet vergaderings bywoon en besluite neem. Dit is dit. Hulle was voorheen veral lief daarvoor om oud-onderwysers en skoolhoofde aan te stel, alhoewel die mense niks van plaaslike bestuur or selfs bestuur geweet het nie. In sommige gevalle is oud werkers onder klerikale vlak sommer bevorder tot bestuurders, en as jy hard kon raas en praat op plaaslike ANC-vergaderings, het jy ‘n werk by die “local government” gekry.

Dan is daar die ANC se “deployment list”, waarvolgens mense poste kry op grond van hulle punte op die lys. Hoe hoër jou punte, hoe groter die munisipaliteit waar jy werk kry, ongeag jou kwalifikasies en agtergrond. So het iemand van Qua-qua, byvoorbeeld sommer ‘n munisipale bestuurder kon word in Upington. “Cader deployment at its best” Hierdie beleid is natuurlik ook gevolg op alle vlakke van die regering. Elke bestuurder het ‘n sekretaresse en ‘n persoonlike assistent.

Wat die personeelkostekomponent die hoogte in laat skiet het, was die afwenteling van take deur nasionale en provinsiale departemente. Omdat die ANC glo dat alle dienste op voetsoolvlak gelewer en gekontroleer moet word, het bestuurderuitgawes, bestuurderbegrotings en bestuurder finansiële verslae.

Die ANC het en sien nog steeds die staatsdiens as ‘n hoof werkskepper vir swartmense. Elke nasionale en provinsiale departement het ‘n volle finansiële afdeling, ‘n volle aankoop afdeling, en ‘n volle personeel afdeling. Daar is nie meer sentrale tenderrade wat aankope hanteer nie, of uitgawe afdelings wat betalings maak nie, of ‘n sentralle personeel afdeling wat personeel hanteer nie. So word alles onnodig gedupliseer in 13 Nasionale Departmente, en 13 Provinsiale Departemente per provinsie – 130 departemente in totaal.

En so kry die voetspoor van korrupsie en vergrype in 130 departmente beslag.

как подобрать расширительный бак для системы отопленияАлександр Фильчаков прокурор

Dubbele standaarde oor Clive Derby-Lewis

Die dubbele standaarde wat geld ten opsigte van Clive Derby -Lewis is onaanvaarbaar en reflekteer ernstig op korrektiewe dienste en op die ANC.

Waarom is dit nodig om ’n hofbevel te bekom ten einde te verseker dat Derby-Lewis mediese behandeling in die tronk kry?

Regter Neil Tuchten het gister so ’n  bevel toegestaan ten einde te voorkom dat ’n verwaarloosde  besering van Derby-Lewis oorgaan in gangreen en hy die risiko loop dat hy sy been kan verloor.

Derby-Lewis, op ouderdom 74, voldoen aan al die vereistes om parool te kry. Die besware teen sy parool van ander politieke partye hou geen water nie.

Derby-Lewis is skuldig bevind aan ’n baie ernstige misdaad, naamlik die moord op Chris Hani. Sy misdaad verskil egter geensins van Robert McBride, van die wit wolf Barend Strydom of van die 22 000 ANC-lede wat voor die Waarheidskommissie nog die eerste keer gesit het, reeds vrygelaat is. Die toets wat by hierdie mense aangelê was, was of hulle ’n politieke misdaad as motief vir die misdaad gehad het. Derby-Lewis het geen ander motief as politiek gehad nie.

Met die Record of Understanding tydens die onderhandelinge in 1993 is ’n verdere 126 ANC-gevangenes, wat baie ernstige misdade soos moord en halssnoermoorde gepleeg het, vrygelaat. Tydens die Waarheidskommissie-proses, wat eers na hierdie vrylatings begin het, is allerlei nuwe hekkies, gebaseer op die Norgard-beginsels aangewend om amnestie aan Derby-Lewis te weier. Hy voldoen aan hierdie Norgard-beginsels en ook aan die normale paroolvoorwaardes wat geld vir nie-politieke gevangenes van sy ouderdom. Tog word parool geweier. Dit is dubbele standaarde wat ongeag die emosie wat met die Hani-moord verband hou, veroordeel moet word.

кофта с капюшоном для мальчика купитьлобановский политик

Pigspotter is onskuldig

Die Johannesburgse Metropolisie soek hoog en laag na ‘n blogger bekend as Pigspotter. Dis terloops snaaks dat hulle nie onpadwaardige taxi’s en hul bestuurders met heeltemal dieselfde ywer as Pigspotter probeer vervolg nie. Pigspotter het mense op Twitter gewaarsku teen padblokkades en spoedlokvalle, en volgens die Metropolisie kom dit neer op dwarsboming van die gereg.

Ongelukkig vir die Metropolisie is hulle verkeerd op verskeie vlakke.

Eerstens was daar enkele jare gelede ‘n hofsaak waarin ‘n motoris aangekla is omdat hy ander motoriste mbv flitsende ligte gewaarsku het oor ‘n spoedlokval. Hy is toe aangekla van dwarsboming van die gereg. In die hofsaak was sy verweer dat die doel van spoedlokvalle hoort te wees om motoriste kry om die spoedperk te gehoorsaam, en dat sy flitsende ligte ook dieselfde ten doel gehad het. Hy is onskuldig bevind op grond van hierdie verweer.

Tweedens gaan dwarsboming van die gereg van die veronderstelling uit dat die gereg benadeel word deur iemand se optrede.  Daar is dus twee partye: een wat die gereg moedswillig dwarsboom, en tweedens iemand wat die gereg verteenwoordig. Dis met laasgenoemde dat daar ‘n enorme probleem is waar dit by die Metropolisie kom. Hulle noem hulself kennelik ‘n polisiemag, maar om hulle as die vaandeldraers van reg en geregtigheid te wil voorhou, is eenvoudig absurd. Die taxi-bestuurders wat absolute minagting vir die reëls van die pad het, lyk soos engeltjies in vergelyking met die fundamenteel-korrupte en misdadige Metropolisie.

Wie kan ooit vergeet van die skietery enkele jare gelede tussen die Metropolisie en die gewone polisie op een van Johannesburg se snelweë? Die Metropolisie is sedert 1994 getransformeer na ‘n spul misdadige skuim, wat bloot daarop uit is om hetsy hulself, hetsy hul werkgewer te verryk.  Korrupsie is aan die orde van die dag, en dit is moeilik om te bepaal of daar selfs een eerlike lid van die Metropolisie is.

Ek is al persoonlik in Midrand voorgekeer omdat ek versuim het om ‘n veiligheidsgordel te dra. Ek was skuldig. Die individu wat my voorgekeer het, het sy naamplaatjie doelbewus afgehaal, sy voertuig of motorfiets moedswillig iewers versteek, en toe vir my gevra: “What do you have for me?” Ek het my dom gehou en uiteindelik is ek meegedeel dat ek hetsy ‘n paar honderd rand aan ‘n boete kon betaal, hetsy vir hom R50 kon gee. Ek het hom toe laat weet ek verkies die boete-kaartjie, iets wat hom só gegooi het dat ek uiteindelik sonder om die omkoopgeld te betaal én sonder ‘n boete gery het.

Dit is ‘n welbekende feit dat padblokkades gehou word om motoriste af te pers om omkoopgeld te oorhandig.  Dit lyk byvoorbeeld op die oog af of Bees Roux voorgekeer is met die doel om hom af te pers, wat stellig ‘n geweldige misrekening was aan die kant van die oorlede vermeende afperser. Waar dit die Metropolisie aanbetref, is die hou van ‘n padblokkade dus op sigself ‘n kriminele handeling aan die Metropolisie se kant.

Pigspotter se optrede kan dus maklik gesien word as synde misdaad-voorkoming. Hy waarsku motoriste immers teen die Metropolisie se kriminele optrede en verhoed sodoende dat motoriste die slagoffers word van die endemiese misdaad en korrupsie waaraan die Metropolisie homself skuldig maak.

Die Metropolisie voel hom waarskynlik gekrenk omdat iemand soos Pigspotter hulle so openlik minag. Baie soos die ANC-regime hom gekrenk voel oor die minagting waarmee elke denkende, wetsgehoorsame Suid-Afrikaner hom beskou, en derhalwe die pers se mond probeer snoer. Ek is persoonlik nie hoopvol dat die ANC of die Metropolisie ooit tot die besef sal kom dat respek iets is wat verdien moet word nie.

инвертор зарядное устройствоАлександр Фильчаков

Professor is stil oor huidige polisie

Is dit nie opvallend hoe stil die spraaksame kopdoekie-professor is oor die huidige polisie (SAP en METRO) en hulle manewales en koste vir die gewone belastingbetaler nie? Miskien moet die einste geleerde hom daarvan vergewis dat die huidige polisie (SAP en METRO) die grootste enkele bedreiging vir die veiligheid en sekuriteit van die gewone burgery is. Ons het al `n gewapende roof by die huis gehad en gelukkig – verbeel jou gelukkig! – was daar geen lewensverlies nie. Dit is meer as 4 jaar gelede en tot op datum het ek nog niks van die huidige SAP verneem nie. Net `n saaknommer gekry. Ek het `n sterk vermoede dat die polisie  – dit is om `t ewe of dit die SAP/METRO is – daarby betrokke was vandaar my opdrag aan my gesinsmense dat as die polisie by die hek aanmeld om die eiendom te betree, aktiveer onmiddelik die paniekalarm sodat die sekuriteitsmaatskappy (wat my `n klomp geld kos) ook teenwoordig kan wees. Die huidige polisie-uniform en voertuig het geen goeie trou/bona fide nie – en daar is goeie redes daarvoor! Miskien is die professor nie bewus hiervan nie. Dalk moet iemand dit vir hom in die oor fluister.

In hierdie verband wil ek herhaal wat ek al vroeër gesê en geskryf het:

De Kock het simbool geword van `n k*k-skikking met die ANC. Die ANC se ‘De Kocks’ loop vry rond en sit selfs in regeringsposte terwyl plaas- en stadsmoorde ongesteurd voortgaan. Hierdie moordenaars is veel erger as De Kock. Met dié gang van sake het FW de Klerk `n verleentheid vir die Nobelprys geword!

моечное оборудование для автомойкиАлександр Фильчаков прокурор

Eugene de Kock is nie enigste bron nie – repliek aan prof. Piet Croukamp

As ek na die professor se repliek kyk dan verbaas dit my dat ‘n persoon wat veronderstel is om ‘n akademikus te wees en met feite te werk hom op ‘n klomp snert verlaat en aan die hand daarvan wilde bewerings maak wat hy beslis nie met enige feite kan staaf nie.

Ek kry die indruk dat Eugene de Kock is die enigste bron waaroor die professor beskik en dat alles wat hy sê as feite aanvaar word en dat dit die grondslag is waarop hy sy standpunte baseer. Die professor mag homself ‘n guns doen om meer geloofwaardige bronne te raadpleeg. Ek verstrek graag die volgende besonderhede wat op feite gebaseer is:

  • Ek het die getal persone wat deur die Polisie doodgemaak is en ten opsigte waarvan amnestie gevra is, op 200 gestel. Die meeste gevalle is deur lede van die Veiligheidstak doodgemaak.  Soos ek reeds by herhaling beklemtoon het, sou baie van hierdie gevalle op noodweer neergekom het.  Die enigste wyse waarop hierdie getal noukeurig bereken kan word is om al die relase van die amnestieverhore te raadpleeg wat ‘n uiters moeilike taak gaan wees. Ek was egter in noue voeling met lede van die Veiligheidstak wat amnestie gevra het en het aan die hand van daardie kennis bereken dat die getal hoogstens 200 moet wees. Ek het ook met mnr. Jan Wagener ons prokureur wat tydens die amnestieverhore verreweg die meste lede van die polisie verteenwoordig het, geraadpleeg en hy is ook van mening dat die getal nie meer as 200 beloop nie.   Om ruimte te laat vir enige vergissing het ek die getal tussen 200 en 300 gestel.   Die verskil raak beslis nie die wese van die argument nie.   Ek betwis ten sterkste dat die Polisie duisende persone vermoor het.
  • Die stelling wat die professor maak dat ek nie weet hoeveel mense deur die apartheidstaat vermoor is nie klink vir my so na goedkoop ANC propaganda en ek hoop werklik nie Eugene de Kock is sy bron nie.  Kom ons bepaal ons by feite en ek vra graag die professor (Eugene de Kock kan hom gerus help) om die volgende feite te verstrek :
  • Benewens die gevalle waarvoor amnestie gevra is en daardie gevalle waar geregtelike doodsondersoeke gehou is, die name van persone wat vermoor is, die datums en plekke waar hulle vermoor is en waarom dit beweer word dat die apartheidstaat hulle vermoor het.    Eugene de Kock het alle moontlike inligting waaroor hy beskik aan die Nasionale Vervolgingsgesag beskikbaar gestel.. Ek sal graag by die Nasionale Vervolgingsgesag wil verneem of hierdie sake tans deur hulle ondersoek word of andersins waarom hulle  geen stappe gedoen het om die sake te ondersoek nie.   Dit is mos hoegenaamd nie denkbaar dat daar soveel persone vermoor is sonder dat die sake behoorlik ondersoek en ale feite blootgelê word nie.
  • Die name en besonderhede van persone wat vermoor is waarby ekself of ander generaals betrokke sou geweers het waarvoor ek nie amnestie gevra het nie.   Ek ontken ten sterkste dat ek by enige sodanige voorvalle betrokke was.
  • Ek weet nie of Eugene de Kock aan geheue verlies ly en of die professor dalk nie die vermoë het om hom reg te begryp nie.  Eugene het tydens elke amnestieverhoor uit sy pad gegaan om die generaals te beswadder.   Waar hy kon het hy ‘n generaal betrek en is so ‘n generaal noodwendig deur die WVK kennis gegee dat hy deur Eugene de Kock geïnkrimineer word en dat hy die reg het om homself te verweer.   Al daardie gevalle is behoorlik geboekstaaf. Gee Eugene de Kock nou voor dat hy sekere generaals, wat myself insluit, se  name doelbewus tydens sodanige verhore verswyg het om hulle te beskerm?   Ek kan vir geen oomblik glo dat Eugene de Kock so onnosel kan wees nie, want dit sal ‘n flagrante leuen wees wat met die grootste gemak weerlê kan word.
  • Dit is duidelik dat Eugene de Kock nooit ‘n ondersoekbeampte was nie en min verstaan van die wesenlike probleme waarmee ons geworstel het om sake voor die hof te bring en te bewys.  Dit verduidelik dan ook die professor se skreiende onkunde wanneer hy die vraag stel waarom die persone wat die polisiemanne en hulle gesinne met handgranate wou vermoor nie doodeenvoudig gearresteer en voor die hof gebring is nie.   Die Veiligheidstak Oos-Rand het oor ‘n betroubare beriggewer in die geledere van die betrokke studente beskik en dit was inderdaad die enigste getuie waaroor ons beskik het.   Benewens die feit dat dit bykans onmoontlik sou wees om aan die hand van ‘n enkele getuie so ‘n aanklag teen die booswigte te bewys, sou die getuie en sy familie sonder enige twyfel die slagoffers van halssnoermoorde geword het.    Daar is geen manier waarop ons so ‘n getuie sou beweeg om in die openbaar getuienis te gee nie.   Eugene de Kock het ‘n onbenullige rol tydens hierdie voorval gespeel en is daarom nie van al die feite bewus nie.   Ek het die lede van die Veiligheidstak by herhaling gemaan dat daar geen uitlokking van enige aard moet plaasvind nie en dat ons bloot die handgranate of ander wapens, wat gemodifiseer sou word, aan die booswigte moes verskaf.  Dit moes aan hulleself oorgelaat word om te besluit of hulle die polisiemanne en hulle gesinne wou vermoor.
  • Ek was en is nog steeds bereid om vir Eugene de Kock in die bres te tree, maar dan op grond van feite en beslis nie aan die hand van sy holrug geryde bewerings dat hy in die steek gelaat is nie. Hy kon dit nooit tydens die amnestieverhore bewys nie en sal dit beslis ook nie in die toekoms kan doen nie. Dit is jammer dat die professor wat eintlik van beter behoort te weet, hom deur Eugene de Kock op sleeptou laat neem en sodoende inderdaad laasgenoemde die geleentheid ontneem om op ‘n geloofwaardige wyse sy saak te bepleit. Dit sal baie help as die professor hom van cliché’s weerhou en sy stellings op feite baseer.

кофты для девочек купить в интернет магазинеОлександр Фільчаков прокурор