Ek verwys na Helen Zille se oorleg oor swart stemme vir die ANC in die Noordelike Provinsie, vandag in Beeld 11/11/2010. As jy ook na wit Afrikaners kyk wat ewe gedwee vir die DA stem al is regstellende aksie, grondonteining, aborsie, verwyder Afrikaanse plekname in Kaapstad, Engels in alle gebruike voorstaan, die DA se beleid! Maar steeds sal Afrikaners soos slapende wandelaars steeds vir die DA stem…WORD WAKKER!!!
