Leon Lemmer: Max du Preez, waar val jy uit?

Hiermee ‘n verdere repliek op Max du Preez se “Waar was júlle, Afrikaners?” (Die Burger, 24 deser, p 11). ter ondersteuning en aanvulling van John White se kommentaar (Praag 25 deser). Du Preez wil nie ‘n Afrikaner (genoem) wees nie, maar Afrikaners is sy gunstelingsondebokke. As die orakel van Riebeeck-Kasteel voel hy tuis in die

Lees verder: Leon Lemmer: Max du Preez, waar val jy uit?

Agent Max du Preez prys SA se ‘amper-rewolusie’

Te midde van brandstigting en geweld het Max du Preez swart studentebetogers geprys vir die “belangrike mylpaal” wat hulle vir Suid-Afrika behaal het. Du Preez, se opmerkings volg nadat president Jacob Zuma Vrydag aangekondig het daar sal geen klasgeld-verhogings in 2016 wees nie. Du Preez, wat reeds gebrandmerk is as ‘n agent vir buitelandse belange

Lees verder: Agent Max du Preez prys SA se ‘amper-rewolusie’

Vermiste DA-adjunk steeds soek in Nepal

‘n Grondsoektog na die adjunkleier van die DA in Noordwes, Petro Nel, wat saam met ‘n Russiese vlieënier meer as twee weke gelede in Nepal in ‘n mikroligte vliegtuig vermis geraak het, duur voort. Die DA se provinsiale voorsitter, Carin Visser, sê die Russiese weermag het intussen by die soektog aangesluit. Nel, wat van Klerksdorp

Lees verder: Vermiste DA-adjunk steeds soek in Nepal

Swart studentebetogers verloor stoom

Terwyl studentebetogings besig is om momentum te verloor, het die Nasionale Vergadering ‘n blitsdebat geskeduleer oor transformasie in hoër onderwys. Verskeie studenteleiers sal na verwagting die debat by die parlement met ‘n duidelike anti-wit strekking bywoon. Talle wit studente wat betrokke was by die opstand, het na afloop gesê hulle is deur swartes aangesê om

Lees verder: Swart studentebetogers verloor stoom

Tuks heropen ná gister se ontwrigting deur swart studente

Die Universiteit van Pretoria heropen vandag nadat dié instelling gister weereens tot stilstand gekom het toe lede van die EFF, Sasco en opgeruide swart studente aktiwiteite ontwrig het. Blanke studente in die biblioteek is aangesê om die kampus te verlaat of daar sal geweld teen hulle gebruik word. Hierna het die universiteit ‘n Engelse boodskap

Lees verder: Tuks heropen ná gister se ontwrigting deur swart studente

Wie wurg wit Europa blou?

Dr. Leopold Scholtz skryf afgelope Saterdag op Prawda dat Europa tot steeds meer “ekstremisme” oorgaan as gevolg van die migrantestroom wat die Abendland oorspoel. Daar word ‘n tal van voorbeelde genoem, onder andere die skeltaal wat Frau Merkel moet verduur, die Nederlandse dorpe wat ekstremiste trek, die Sweed wat ‘n onderwyser en kind doodgesteek het,

Lees verder: Wie wurg wit Europa blou?

‘Meeste studente by universiteite is swart’

Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande sê sommige universiteite se probleme is toe te skryf daaraan dat die regering ‘n slagoffer van sy eie sukses is. Nzimande het gesê die aantal swart studente aan universiteite het sedert 1994 toegeneem, die meeste studente is swart en die universiteite het boonop uitgebrei. Nzimande sê die land

Lees verder: ‘Meeste studente by universiteite is swart’

Korrupsie gedy onder swart skoolhoofde

Swart skoolhoofde is klaarblyklik nóú betrokke by die verkoop van eksamenvraestelle of die verskaffing van antwoordstelle aan leerlinge tydens toetse. Dit is volgens die verslag van Corruption Watch getiteld “Die verlies van beginsels” wat Donderdag vrygestel is. Die grootste deel van gerapporteerde gevalle kom uit die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Een van Corruption

Lees verder: Korrupsie gedy onder swart skoolhoofde

Kaapstad, Wits gesluit omdat betogers wil aanhou

Die akademiese program aan die Universiteit van Kaapstad sal Maandag gesluit bly, het die instelling Sondag via Twitter aangekondig. “Na deeglike oorweging sal die kampus gesluit wees môre, Maandag, Oktober 26, 2015,” het die Universiteit getwiet. Dit kom nadat ‘n Xhosa-faksie oor verhogings vir 2016 by universiteite begin betoog het. In ‘n opstand wat gekenmerk

Lees verder: Kaapstad, Wits gesluit omdat betogers wil aanhou

Brief: Oom Max, ons is te besig om diskriminasie te probeer oorleef!

As ‘n tweedejaarstudent is ek werklik teleurgesteld in u poging om weereens Afrikaners oor die vingers te probeer tik. In ‘n artikel wat slegs die uitdaging wat die ANC met studente in die gesig staar kan, en behoort te ondersoek, vind u dit nodig om oudergewoonte anti-Afrikanersentiment in u resep te gooi. Ek wonder soms

Lees verder: Brief: Oom Max, ons is te besig om diskriminasie te probeer oorleef!