Numsa-takvoorsitter geskiet

Twee ANC-takleiers is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus doodgeskiet ná hulle ‘n vergadering bygewoon het. Die ANC het die moord op die Oshabeni-tak se voorsitter, Dumisani Malunga, en sy sekretaris, Bheki Chiliza, ten sterkste veroordeel. “Ons is baie bekommerd oor die moord op ons lede. Dit is onaanvaarbaar en sal nie geduld word nie,” het die

Lees verder: Numsa-takvoorsitter geskiet

‘Antwoorde vir Franse sluipmoord in Brittanje’

Die politieke teregstelling van ‘n Brits-Irakse egpaar in die Franse Alpe, het ‘n woordevloed in die Britse pers veroorsaak nadat die Franse polisie aangekondig het dat die ondersoek na die moord op Saad en Iqbal al-Hilli (50) by die Annecy-meer naby die Switserse grens, na Italië en Switserland uitgebrei sal word. Daar word vermoed dat

Lees verder: ‘Antwoorde vir Franse sluipmoord in Brittanje’

Die Britse kapitaliste het nog nooit opgehou om ons uit te buit nie

Die ANC het die mag wat aan hulle toegeken is, gebruik om ‘n swart elite te skep deur die implementering van regstellende aksie, ‘n twyfelagtige plan, skryf Sampie Terreblanche in sy nuwe boek, Lost in ­Transformation: South ­Africa’s Search for a New Future since 1986. Die rykes en die armes is twee kante van dieselfde

Lees verder: Die Britse kapitaliste het nog nooit opgehou om ons uit te buit nie

Jode, Moslems betoog teen Duitse verbod op rituele besnydenis

Ongeveer 500 hoofsaaklik Joodse maar ook Moslem-betogers het Sondag in Berlyn die reg op besnydenis verdedig ná ‘n omstrede hofuitspraak in Duitsland die ritueel verbied het. Sommige betogers was in Israeliese vlae gedrapeer, en ander het ortodokse Joodse klere gedra vir die vreedsame betoging op Berlyn se Bebelplatz. Die plein is berug oor die boekverbrandings

Lees verder: Jode, Moslems betoog teen Duitse verbod op rituele besnydenis

Marikana-myners glo gemartel

Die polisie se misdaadintelligensie-eenheid het Marikana-myners na bewering gemartel om te probeer vasstel of hulle deur Julius Malema tot geweld aangehits is. Kolonel Nkosana “Killer” Ximba het sy base glo oor die aanhitsing ingelig, het die City Press Sondag berig. Op ‘n vraag oor die beweerde voorvalle van marteling het Ximba gesê: “Het jy my

Lees verder: Marikana-myners glo gemartel

Jeugliga wonder waar is wit slagoffers van Marikana

Suid-Afrika moet vra hoekom daar geen blankes onder die slagoffers was wat in die Marikana-slagting doodgeskiet is nie, het die ANC-jeugliga Saterdag gesê. “Ons moet wonder waarom 100% van diegene wat geskiet is swart was,” het Ronald Lamola, president van die ANC-jeugliga, gesê. Hy het gepraat tydens die 21ste herdenking van die Suid-Afrikaanse Studentekongres (Sasco)

Lees verder: Jeugliga wonder waar is wit slagoffers van Marikana

Wie is te blameer vir Suid-Afrikaanse ‘ongelykheid’?

FW de Klerk, Mamphela Ramphele en Tim du Plesssis het vandeesweek gekla oor die “ongelykheid” in Suid-Afrika, met die implikasie dat blankes en Afrikaners daarvoor verantwoordelik is. Ek blameer die Britse administrasie van die 19de eeu asook die destydse swart hoofmanne wat nie skole gebou het nie. Eers onder Verwoerd as minister van naturellesake is

Lees verder: Wie is te blameer vir Suid-Afrikaanse ‘ongelykheid’?

PRAAG-petisie teen Woolworths vorder fluks

Vanaf gisteraand loop PRAAG ‘n petisie teen Woolworths se diskriminasie teen blankes op ons Engelstalige blad praag.org. Meer as 120 mense het dit reeds onderteken. Dis baie maklik om te onderteken en verg bloot ‘n naam en ‘n e-posadres. Lesers wat belangstel om dit te onderteken, klik asseblief hier onder: Petisie Данильченко Юрий Брониславович Харьков

Lees verder: PRAAG-petisie teen Woolworths vorder fluks

ANC-minister loof Woolworths

Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, het Woolworths vir sy standpunt oor gelyke indiensneming geloof. “As die regering van Suid-Afrika en diegene wat transformasie nastreef, sal ons aanhou om maatskappye soos Woolworths aan te moedig om met die transformasie en integrasie van die samelewing voort te gaan,” het sy in ‘n verklaring gesê. Die Pro-Afrikaanse

Lees verder: ANC-minister loof Woolworths