Suid-Afrikaanse selfoonbetaaldiensverskaffer POCit het te voorskyn gekom met 'n voorloper in selfoonbetalingstegnologie en om skelms te flous. Hulle noem dit POCitMoney, 'n bedrieglik eenvoudige, heeltemal veilige manier om sake te doen. Dit is gemaklik om te gebruik, heeltemal bestand teen diewe en skep nuwe gerief vir vakansiegangers en kopers. POCit is 'n filiaal van 'n
Lees verder: Nuwe selfoonbetaalstelsel op pad vir Suid-Afrika

Ons leef in 'n weergawe van die ou Amerikaanse Wilde Weste – en die sheriff is lamlendig, onbelangstellend of hy is die een wat sy gesig agter 'n nekdoek wegsteek.
Drie gewapende mans het by 'n welbekende juweliersfirma in die hart van Parys ingebreek en met juwele en ander handelsware van meer as R650-miljoen weggekom, het Franse media vandag berig.
Twee vragmotors is gekaap deur mans wat polisieuniforms aangehad het in twee aparte voorvalle, het Mpumalanga-polisie Donderdag gesê.
Meer as 100 plakkershutte in Houtbaai is Vrydag vernietig en omtrent 800 mense is dakloos gelaat ná 'n brand by die Mandela Park in Houtbaai, het Kaapstad se brandweerowerhede gesê.