11:20:06 Die ANC en die Inkatha-vryheidsparty blameer mekaar vir wat blykbaar politiese gemotiveerde moorde in KwaZulu-Natal sou wees.
Rassekwotas maak SAL gevaarlik
08:24:29 Die fanatiese toepassing van regstellende aksie deur die afdwing van rassekwotas by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het reeds die potensiaal vir vliegongelukke geskep. Die Amerikaanse Lugvaartadministrasie (FAA) en die Internasionale Burgerlugvaartowerheid (I-BLO) het in April vanjaar aanbeveel dat die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (SA-BLO) afgegradeer word van kategorie 1 na ‘n kategorie 2. Dit sou beteken dat daar beperkte internasionale erkenning sou wees vir Suid-Afrikaanse vlieënierslisensies en lugvaardigheidsertifikate.
Facebook oortref Myspace
Facebook oortref Myspace met die meeste lede as die snelgroeiendste sosiale netwerk werf.
Die begin van die einde van PdV
'n Groot deel van die land se rugby-ondersteuners sit in sak en as ná die Springbokke se skokvertoning Saterdag op Nuweland. Vir die eerste keer sedert 1903 het 'n Springbokspan geen enkele punt tydens 'n toetswedstryd op Nuweland kon aanteken nie.
Wek jou eie krag op met wind en son
Ek is al die laaste klompie jare geïnteresseerd in alternatiewe kragbronne, en lees gereeld oor dié onderwerp op die internet. Die slotsom wat ek bereik, is dít: die alternatiewe bestaan, en ons moet dit net raaksien en aanwend. En nie alles wat as alternatiewe beskikbaar is, is nuwe goed nie.
Vlootadmiraal reageer op kritiek
Die duikbote wat deur die SA Vloot aangekoop is, is wat die SA Nasionale Weermag nodig het.
Korrupte en misdadige polisiebeamptes bly in hul poste aan
Die Suid-Afrikaanse polisie laat gevonniste misdadigers en korrupte amptenare toe om wapens en polisie-uniforms te dra.
Lees verder: Korrupte en misdadige polisiebeamptes bly in hul poste aan
Belastingbetalers wil dalk Oosrand-munisipaliteit boikot
Lees verder: Belastingbetalers wil dalk Oosrand-munisipaliteit boikot
San Franciso se skooluitslae beklemtoon rasverskille
Lees verder: San Franciso se skooluitslae beklemtoon rasverskille
Sewe Duiwels
"10:42:23 Jy doen nooit iets agter my rug nie." Dié woorde van Kruger aan Leyds was kenmerkend van die President. In die
presidentsverkiesing van 1893 het die verkiesingskomitee van sy teenstander, genl. Piet Joubert, hom beskinder. Toe hy dit hoor, sê Kruger dat hy ook heelwat weet van Joubert, wat teen hom gebruik sou kon word. Op 'n vraag waarom hy dit dan nie doen nie, was sy antwoord: "Nee. Dit verbied ek elkeen, want dit weet ek uit die tyd toe ons nog vriende was."
