Switserland vernietig onwettige bomplanne

ImageDie Switserse regering het dosyne rekenaarlêers en ander materiaal vernietig wat die sakebedrywighede van Switserse ingenieurs beskryf wat daarvan verdink word dat hulle gehelp het om kerntegnologie na Libië en Iran te smokkel.

Lees verder: Switserland vernietig onwettige bomplanne

Nigeri? en Suid-Afrika is die hoofprodusente van kweekhuisgasse in Afrika.

Hulle is verantwoordelik vir byna 90% van die uitlaat op die vastelande, meen omgewingsdeskundiges.

Lees verder: Nigeri? en Suid-Afrika is die hoofprodusente van kweekhuisgasse in Afrika.