Te midde van talle berigte oor die swak toestande van baie paaie in veral sommige provinsies, soos die Vrystaat wat ‘n belangrike deurryprovinsie is, trek baie motoriste steeds hul varkpakke aan as hulle agter die stuurwiel inklim, ook wanneer hulle met vakansie gaan. Die media het ook heelwat ruimte afgestaan om voornemende vakansiegangers attent te
‘n Ligte mistykie…
{jathumbnail off} МордвиновОлександр Васильович Фільчаков
Bob na Kopenhagen
Die eerste minister van Iran, Mahmoud Ahmadinejad, president Hugo Chavez van Venezuela en president Robert Mugabe van Zimbabwe gaan die onderhandelaars by die internasionale klimaatsgesprek in Kopenhagen volgende week toespreek. Die drie is ingesluit by die meer as 180 regeringsamptenare wat op die lys van die VN se sprekers verskyn vir die geleentheid. Elke staatshoof
Wat Emile Durkheim ons kan leer
Met die onlangse heengaan van Chris Louw het dit my – en ongetwyfeld baie ander – se aandag weer hervestig op daardie somber, introspektiewe eienskap van die Afrikaner, naamlik om ‘n mens se eie lewe te neem. Vir vele jare was Afrikaners ‘n groep mense met ‘n hoë selfmoordsyfer. Wanhoop en uitsigloosheid was dikwels gemeld
Tweede Woods-borg laat spaander
Die internasionale konsultasiemaatskappy Accenture gaan hul borgskap ter ondersteuning van Tiger Woods beëindig. Hulle het gesê dat die gholfspeler “nie meer die regte verteenwoordiger” is na die “omstandighede van die laaste twee weke” nie. Accenture se aankondiging Sondag is die maatskappy se eerste verklaring sedert aantygings van Woods se buite-egtelike verhoudings die laaste paar weke
Besnydenis-dodetal styg
Die dodetal van die Oos-Kaap se besnydenis dié seisoen het na 15 gestyg, het die provinsie se departement van gesondheid Vrydag gesê. Woordvoerder Sizwe Kupelo het gesê dat die departement ingelig is van ‘n seun wat in Sterkspruit gesterf het oor die naweek. Nog ‘n seun is Vrydagoggend by ‘n onwettige inisiasie-skool in Cradock dood.
Cronin glo nie dis Malema se dreigboodskappe nie
Jeremy Cronin, die SAKP se adjunk-sekretaris-generaal, het Sondag gesê hy vind dit moeilik om te glo dat dreigboodskappe per SMS wat hy ontvang het van die ANC-jeugliga-leier Julius Malema af kom. “Ek kan nie eintlik glo dat hulle van Julius Malema is nie, maar hulle is geteken ‘Julius Malema’. Ek vind dit moeilik om te
Lees verder: Cronin glo nie dis Malema se dreigboodskappe nie
Obama regverdig sy Afghanistan-besluit
President Barack Obama het gesê sy besluit om nog 30 000 troepe na Afganistan te stuur, was die moeilikste wat hy tot dusver as president van die VSA moes neem. Hy sê hy besef dat die besluit teegestaan word deur Amerikaners wat nou al moeg is vir die oorlog. Dit sal egter binne ‘n jaar
Malema dreig Cronin per SMS
Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het ‘n dreigboodskap per SMS aan Jeremy Cronin, die SAKP se adjunk-sekretaris-generaal, gestuur ná ‘n vernederende verskyning van Malema by ‘n SAKP-konferensie, het City Press Sondag berig. “As jy dink jy het my ‘n les geleer, wag tot jy sien wat jou gaan tref,” het Malema glo vir
Die Transformasie van Frederick Fourie
Arme professor Fourie. Arme professor Fourie. Nee, dit pas nie in nie. Kom ons probeer: Arm’ professor Fourie. Werk ook nie. Wat ek probeer doen, is om “Arm’ professor Fourie” te neurie op die deuntjie van “Poor Professor Higgins” uit almal se gunstelingmusiekkomedie uit Hollywood se goue era, Lerner en Loewe se “My Fair Lady”.
