Malema gaan appelleer teen haatspraakbevinding

Die gelykheidshof in Johannesburg het Maandag vir Julius Malema, die ANC-jeugleier skuldig bevind op aanklagte van haatspraak en teistering. “Die hof is tevrede met die uitspraak dat die uitlating van die gedaagde gelykstaan met haatspraak,” het die landdros Colleen Collins gesê. “Die woorde wat uitgelaat is, dra by tot teistering soos gestaan in die wet

Lees verder: Malema gaan appelleer teen haatspraakbevinding

Israeli soldate wond Palestynese studente

Israelse troepe het Maandag Palestynse burgers gewond toe hulle met lewendige ammunisie op betogers in die Wesoewer losgebrand het. Die skietery het by ‘n kontrolepunt uitgebreek toe studente die soldate met klippe begin bestook het. “Ons het ses mense opgeneem,” het Mohammed Eida, direkteur van hospitale in Ramallah, Maandag aan AFP gesê. “Twee is met

Lees verder: Israeli soldate wond Palestynese studente

Hoe lank nog die ander wang?

Ek lees dat Vryburger vra dat ons psigies weerbaar moet wees. Dit is seker van die belangrikste woorde wat nog geskryf is. Is ons psigies ingestel vir wat voorlê? Baie is, nog meer is nie. Hoekom? Omdat meeste mense verkies om polities korrek te wees, eerder as om voor te berei vir die onafwendbare. Die

Lees verder: Hoe lank nog die ander wang?

Zuma-gesprekke bevorder Afrikanervryheid

Verlede Donderdagaand se dinee tussen ‘n groep Afrikaners en president Jacob Zuma het intussen heelwat kommentaar en – ongelukkig – verwarring veroorsaak. Soos ek reeds in my antwoorde op vrae van Rapport gister gesê het, voel ek dat ons in ‘n vyandige media-omgewing verkeer, met sowel die magtige Britse media as hul Suid-Afrikaanse eweknieë wat

Lees verder: Zuma-gesprekke bevorder Afrikanervryheid

Psigies weerbaar of nie?

Anton Barnard se rubriek oor Malema het betrekking. Ek stem saam, Malema maak gewis ‘n paar liberaliste se geroeste realiteits-ratte los. Realiteit begin deurskemer by sommige, maar helaas, die roesweermiddel wat hy spuit, is goedkoop en het slegs ‘n beperkte lewensduur. Ek dink dat die optimisme daaroor, voortydig is. Die psige van die deursnit Afrikaner

Lees verder: Psigies weerbaar of nie?

Nasionalisering van landbougrond

“Daar kan geen twyfel wees dat as alle produktiewe grond in Suid-Afrika in ’n nasionale bate omskep word, dit die nasionalisering van grond beteken nie.” Aldus dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou en leier van die Vryheidsfront Plus. Volgens media-verslae is een van die opsies wat die ANC vir die groenskrif op grondhervorming oorweeg, ’n

Lees verder: Nasionalisering van landbougrond

Ferrari maak dit een, twee in Bahrain!

Ná  ‘n nagmerrieseisoen in 2009 het Ferrari die nuwe seisoen met ’n baie indrukwekkende eerste en tweede plek begin.  Die dubbele wêreldkampioen van Spanje, Fernando Alonso, het voor sy spanmaat Felipe Massa en Lewis Hamilton in sy McLaren oor die wenstreep gejaag. Sebastian Vettel in sy Red Bull was van die begin af voor tot

Lees verder: Ferrari maak dit een, twee in Bahrain!

Polisiestaat of piesangrepubliek

Dié naweek vra die Sunday Times die vraag of Suid-Afrika nader aan ‘n polisiestaat beweeg, en stapel ‘n aantal kommerwekkende tekens op. In die hoofartikel word onder meer die stelling gemaak dat elemente binne die ANC nou oor mekaar se voete val om te probeer kyk waar die harde manne van apartheid hul handboeke gebêre

Lees verder: Polisiestaat of piesangrepubliek

Iets by die koffie?

“Ek sien,” sê oom Brokkie waar ons op die stoep sit en Boeretroos wegslaan, “die Amerikaners het nou nie net ‘n ‘tea party’ nie, hulle het nou ‘n ‘coffee party’ ook. Oom Brokkie se algemene kennis verstom my. Ek het netnou op die internet eers gesien die “coffee party” het pas gelyktydig op 370 plekke

Lees verder: Iets by die koffie?