Israel steur hulle nie aan internasionale beeld ? Peres

Shimon Peres Die Israelse president, Shimon Peres, het Europese pogings om 'n einde aan die Gasa-konflik te bring, gestriem, en gesê Israel steur hom nie aan sy internasionale beeld nie, het sy kantoor gesê. “Europa moet sy oë oopmaak. Ons is nie in die besigheid van openbare betrekkinge of om ons beeld te verbeter nie.

Lees verder: Israel steur hulle nie aan internasionale beeld ? Peres

Choleradodetal styg steeds in Zimbabwe

Ten minste 1 732 mense is dood aan cholera in Zimbabwe en die hoeveelheid gediagnoseerde gevalle het gestyg tot 34 306, het die Wêreldgesondheidsorganisasie Dinsdag gesê. Die organisasie het verlede Dinsdag berig dat 1 586 mense dood is en 31 656 mense besmet is met die siekte. VN-hulporganisasies het weke lank al gewaarsku dat die

Lees verder: Choleradodetal styg steeds in Zimbabwe

Obama wys nuwe CIA-hoof aan

ImageLeon Panetta, 'n voormalige lid van die kongres en die Withuis se stafhoof is deur Barack Obama gekies om die nuwe hoof van die CIA te wees. Die keuse, wat Maandag bekend gemaak is, het onmiddellik divisie in die party ontbloot nadat twee senior mense gevra het hoekom Obama 'n kandidaat nomineer wat baie beperkte ervaring het van intelligensie aangeleenthede.

Lees verder: Obama wys nuwe CIA-hoof aan

Franse Nuwejaar met brandende motors gevier

ImageTen minste 445 karre is aan die brand gesteek oor Nuwejaarsnag in Frankryk. Dit is 'n styging van 20% teenoor verlede jaar, maar daar was relatief min botsings met die polisie, het die ministerie van binnelandse sake en polisie Dinsdag gesê.

Lees verder: Franse Nuwejaar met brandende motors gevier

DRK-rebelleleier ontken leierskapsverandering

ImageEen van die Kongo se hoof rebelle militêre leiers het laat Maandag ontken dat Laurent Nkunda, die hoof van die Nasionale Kongres vir die Verdediging van die Mense (NKVM) deur 'n ontevrede groep uit sy posisie verwyder is.

Lees verder: DRK-rebelleleier ontken leierskapsverandering