Obama bemark swart rassetrots

Pres. Barack Obama van die VSA het Woensdagaand in ‘n onderhoud met die SABC Suid-Afrika geprys vir die uitkoms van die Wêreldbekersokkertoernooi. Obama voel dat Suid-Afrikaners oor ‘n “buitengewone lewenskragtigheid” beskik. “Vanselfsprekend was die toernooi nie net ‘n wonderlike uitstalkas vir Suid-Afrika nie, maar vir Afrika as geheel,” het hy gesê. Hy het pres. Zuma

Lees verder: Obama bemark swart rassetrots

Afrikatroepe neem Franse hoofstad oor

Nicolas Sarkozy het Woensdag, 13 Julie in Parys, die dag voor die Franse nasionale vakansiedag, die leiers van 13 Afrika-lande verwelkom om die “sterk bande” tussen Frankryk en sy voormalige Afrika-kolonies te vier.  ‘n Huldeblyk is gehou om ook die vyftigste herdenking van dié lande se onafhanklikheid van Frankryk te vier. Sarkozy het by ‘n

Lees verder: Afrikatroepe neem Franse hoofstad oor

Zim-besetters swig voor Duitse druk

Talle ondersteuners van president Robert Mugabe het eiendom wat in ‘n Duitser se besit is, verlaat ná dreigemente dat hulp van Berlyn afgesny gaan word, het ‘n woordvoerder vir die Duitse ambassade Dinsdag gesê.  Volgens omstanders is dit die eerste keer wat diplomatiese druk teen Mugabe se administrasie suksesvol uitgevoer is sedert hy ‘n revolusionêre

Lees verder: Zim-besetters swig voor Duitse druk

Iranse kernwetenskaplike duik in Washington op

‘n Iranse kernwetenskaplike wat meer as’ n jaar gelede verdwyn het, het Dinsdag geheimsinnig sy verskyning gemaak in Washington. Hy beweer hy is ontvoer, maar die Verenigde State het ontken dat hy teen sy wil aangehou word. Iran, wat in ‘n stryd met die Weste verkeer oor sy kernwapenprogram, het herhaaldelik die CIA vir die

Lees verder: Iranse kernwetenskaplike duik in Washington op

Kloutjie by die oor

Pas is wysigings aan uitkomsgebaseerde onderrig aangekondig, of 19 skole in Noordwes word weens betogings oor dienslewering gesluit. Dit volg nadat van ‘n vyfde skool in enkele weke in dié provinsie vuurgemaak is. Op aktualiteitsprogramme meld dosente gereeld dat Suid-Afrikaanse studente ‘n agterstand het teen studente wat uit lande soos Zimbabwe en Namibië kom. Reuse-oorbruggingsprogramme

Lees verder: Kloutjie by die oor

Kunstenaar skok met Auschwitz-video

‘n Kunstenaar het ‘n opskudding veroorsaak nadat sy haar pa van 89, ‘n oorlewende van die brandoffer, by Auschwitz verfilm het terwyl hy sing en dans op die maat van die Gloria Gaynor-treffer I Will Survive.  Jane Korman, ‘n Joodse kunstenaar van Australië, het drie generasies van haar familie verfilm terwyl hulle ‘n lomp danspassie

Lees verder: Kunstenaar skok met Auschwitz-video

‘Ons gaan julle f***en wittes doodmaak,’ sê polisieman

‘n Blanke motoris van Durbanville naby Kaapstad is deur ‘n groep polisiemanne aangerand wat ook aan hom gesê het: “Jy dink jy is spesiaal omdat jy wit is. Ons gaan al julle f***en wittes doodmaak.” Die blanke, mnr. Stewart Robinson, is van die pad afgedwing deur ‘n groep polisiemanne. Hulle het hom in die gesig

Lees verder: ‘Ons gaan julle f***en wittes doodmaak,’ sê polisieman

WB-onttrekkingsimptome

Geïrriteerd? Hartseer? Voel jy leeg en alleen? Jy mag dalk Wêreldbeker-onttrekkingsimptome hê. Volgens FIFA het Suid-Afrika sy aanbieding van die Wêreldbekersokkertoernooi summa cum laude geslaag met ‘n byna perfekte nege uit 10 vir die land se pogings. Maar nou sukkel sommige Suid-Afrikaners glo met die vraag: “Hoe kry ek my lewe terug?” “Die Wêreldbeker-toernooi het

Lees verder: WB-onttrekkingsimptome

Waterwese laat 1miljard verdwyn

Gebrekkige tenderprosedures by die departement van waterwese het gelei tot die wanbesteding van meer as ‘n miljard rand.  Die bevindings is in ‘n verslag wat deur die ouditeur-generaal, Terrence Nombembe aan die Parlement voorgelê is, vervat. Nombembe het verlede jaar ‘n ondersoek geloods nadat die minister van waterwese, Buyelwa Sonjica ‘n dokument aan hom oorhandig

Lees verder: Waterwese laat 1miljard verdwyn