Agter elke man, staan ‘n ingeligte vrou

“Kate Hudson en haar man gaan dalk skei,” roep ek van voor die televisie vir manlief wat voor sy rekenaar sit. “Goed so, haar man is maar 'n snaakse karakter, deurmekaar met dwelms en hy lyk nie te goed nie!” roep hy terug. Ek is verbaas. “Wow, jy weet baie van die tweetjies,” sê ek en skud my kop in ongeloof. Ek het gehoop hy weet wie Kate Hudson is – na ek al herhaaldelik haar naam genoem het terwyl ons na iets oor haar kyk – maar sulke onmiddellike herkenning en stortvloed van inligting is raar.

Lees verder: Agter elke man, staan ‘n ingeligte vrou

Tutu glo Olimpiese atlete moet menseregteskendings uitwys

07:40:13 Desmond Tutu en Vaclav Havel het 'n beroep op Olimpiese atlete gedoen om hulself oor menseregteskendings gedurende die Olimpiese Spele uit te laat.

Lees verder: Tutu glo Olimpiese atlete moet menseregteskendings uitwys