Nelson Mandela het Koningin Elizabeth II van Engeland vertel dat sy jonger lyk toe sy hom gister by Buckinghampaleis verwelkom het.Mandela besoek Britse koningin
Nelson Mandela het Koningin Elizabeth II van Engeland vertel dat sy jonger lyk toe sy hom gister by Buckinghampaleis verwelkom het.
'n Reddingsbaadjie vanaf die Titanic het byna 70 000 dollar by 'n veiling deur Christie in New York behaal.
Rafael Nadal, Maria Sjarapowa en Venus Williams het almal die tweede ronde van Wimbledon gehaal.