‘n Federale landdros sal besluit of owerhede die twee wit suprematiste wat beplan het om dosyne swart mense en die presidentskanidaat Barack Obama te vermoor, verder kan aanhou.
Oliepryse steeds onstabiel in Ooste
12:56:28 Oliepryse het gestyg tot bokant $69 per vat in Asië, terwyl die dollar daal in waarde en aandelebeurse in die streek geklim het nadat die Amerikaanse Reserwebank rentekoerse verminder het om die wêreld se grootste ekonomie te ondersteun.VN-magte al wat staan tussen rebelle en Goma
Julle kan maar die brief publiseer, s? Mbeki
Zambiese regering reg om oproer by stembusse te hanteer
13:30:57 Zambiërs het Woensdag na die stembusse gegaan om ‘n nuwe president te kies, terwyl polisie en soldate op 'n gereedheidsgrondslag was vir uitbreek van geweld nadat die opposisie die regering daarvan beskuldig het dat hy die uitslae wou kook.
Lees verder: Zambiese regering reg om oproer by stembusse te hanteer
Fawu verwelkom Mbeki se lojaliteit aan ANC
Die Voedsel- en Verwante Werkersunie (Fawu) het Woensdag voormalige President Thabo Mbeki se belofte van lojaliteit aan die ANC verwelkom.
Time Inc. verloor poste
Time Inc. wat ‘n skerp daling in advertensie-inkomste in die gesig staar, het ‘n grootskaalse herstrukturering aangekondig wat dalk die verlies van tussen 300 en 700 poste kan beteken.
Ou NP’s steun Lekota
Die voormalige leier van die Nasionale Party in die Vrystaat, Inus Aucamp, en verskeie ander plaaslike NP-leiers het blykbaar hulle gewig agter die ANC andersdenkendes ingeggooi.
Hewige gevegte woed in DRK
Hewige gevegte tussen rebelle en regeringsmagte het Woensdag naby die streekshoofstad, Goma in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo uitgebreek.
Uitsette van olievelde krimp tog, bevind studie
Die eerste gesaghebbende openbare studie van die grootste olievelde toon dat uitsette van die wêreld se olievelde vinniger daal as wat voorheen verwag is.
Lees verder: Uitsette van olievelde krimp tog, bevind studie
