Honderde mense in Indië se oostelike staat, Jharkhand, het Donderdag Obama se oorwinning gevier met sang, drommespel en deur lekkers uit te deel.
Indiese onderklas vier Obama-oorwinning
Honderde mense in Indië se oostelike staat, Jharkhand, het Donderdag Obama se oorwinning gevier met sang, drommespel en deur lekkers uit te deel.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se lugvleuel is gestrand vanweë 'n tekort aan vlieëniers en tegnici en die vooruitsig om misdaad beter te bekamp vanuit die lug, lyk maar skraal.