‘n Iranse kernwetenskaplike wat meer as’ n jaar gelede verdwyn het, het Dinsdag geheimsinnig sy verskyning gemaak in Washington. Hy beweer hy is ontvoer, maar die Verenigde State het ontken dat hy teen sy wil aangehou word. Iran, wat in ‘n stryd met die Weste verkeer oor sy kernwapenprogram, het herhaaldelik die CIA vir die
Rigtingloos
ручной пневмоинструментданильченко юрій броніславович
Kloutjie by die oor
Pas is wysigings aan uitkomsgebaseerde onderrig aangekondig, of 19 skole in Noordwes word weens betogings oor dienslewering gesluit. Dit volg nadat van ‘n vyfde skool in enkele weke in dié provinsie vuurgemaak is. Op aktualiteitsprogramme meld dosente gereeld dat Suid-Afrikaanse studente ‘n agterstand het teen studente wat uit lande soos Zimbabwe en Namibië kom. Reuse-oorbruggingsprogramme
Kunstenaar skok met Auschwitz-video
‘n Kunstenaar het ‘n opskudding veroorsaak nadat sy haar pa van 89, ‘n oorlewende van die brandoffer, by Auschwitz verfilm het terwyl hy sing en dans op die maat van die Gloria Gaynor-treffer I Will Survive. Jane Korman, ‘n Joodse kunstenaar van Australië, het drie generasies van haar familie verfilm terwyl hulle ‘n lomp danspassie
‘Ons gaan julle f***en wittes doodmaak,’ sê polisieman
‘n Blanke motoris van Durbanville naby Kaapstad is deur ‘n groep polisiemanne aangerand wat ook aan hom gesê het: “Jy dink jy is spesiaal omdat jy wit is. Ons gaan al julle f***en wittes doodmaak.” Die blanke, mnr. Stewart Robinson, is van die pad afgedwing deur ‘n groep polisiemanne. Hulle het hom in die gesig
Lees verder: ‘Ons gaan julle f***en wittes doodmaak,’ sê polisieman
WB-onttrekkingsimptome
Geïrriteerd? Hartseer? Voel jy leeg en alleen? Jy mag dalk Wêreldbeker-onttrekkingsimptome hê. Volgens FIFA het Suid-Afrika sy aanbieding van die Wêreldbekersokkertoernooi summa cum laude geslaag met ‘n byna perfekte nege uit 10 vir die land se pogings. Maar nou sukkel sommige Suid-Afrikaners glo met die vraag: “Hoe kry ek my lewe terug?” “Die Wêreldbeker-toernooi het
Waterwese laat 1miljard verdwyn
Gebrekkige tenderprosedures by die departement van waterwese het gelei tot die wanbesteding van meer as ‘n miljard rand. Die bevindings is in ‘n verslag wat deur die ouditeur-generaal, Terrence Nombembe aan die Parlement voorgelê is, vervat. Nombembe het verlede jaar ‘n ondersoek geloods nadat die minister van waterwese, Buyelwa Sonjica ‘n dokument aan hom oorhandig
Petrolprys af
Die prys van petrol het om middernag met tussen 15 en 18 sent per liter gedaal. Die daling is verlede week reeds deur die departement van energie aangekondig. Die prys van 93 oktaan loodvrye petrol en LRP sal 15 sent per liter minder wees, terwyl 95 oktaan loodvrye petrol se kleinhandelsprys met 18 sent gedaal
Vyfde skool afgebrand, 19 gesluit
Negentien skole in Noordwes is vir ‘n onbepaalde tyd gesluit, nadat ‘n vyfde skool deur inwoners van Tlakgameng buite Vryburg aan die brand gesteek is. Cosatu asook opposisiepartye in Noordwes het die onbepaalde sluiting van 19 skole noord van Vryburg in die provinsie veroordeel. Inwoners het drie klaskamers, ‘n personeelkamer en stoorkamer by die Sebitlwane-hoërskool
Webblad vir plaasmoorde
Die Rustenburgse boer wat die ANC-jeugleier, Julius Malema, by die internasionale strafhof in Den Haag van volksmoord en misdade teen die mensdom gaan verkla het, het ‘n webblad geskep om plaasmoorde in Suid-Afrika te monitor. Die man, wie se naam nie bekendgemaak is nie, het gevra dat enigiemand met inligting aangaande plaasaanvalle, dié besonderhede vir
