Skooleed Marxisties leeg
Skole ‘het genoeg gesag’ teen messtekery
Fidel is geskiedenis
Fidel Castro is nie langer die president van Kuba nie. Die een-en-tagtigjarige Castro het gister as president en hoofbevelvoerder bedank. Castro het in 1959 aan bewind gekom nadat hy ʼn suksesvolle staatsgreep in Kuba gelei het. Hy was ʼn sterk bondgenoot van die voormalige VSSR wat hom as ʼn doring in die vlees van Amerika
Emmerstelsel nog tot in 2014
Die Minister van Waterwese en Bosbou, Lindiwe Hendricks, sê die gebrek aan sanitasie het nie alleen ‘n negatiewe invloed op gesondheid nie, maar staan ook in die pad van ontwikkeling. Hendricks het in Durban gepraat tydens die tweede Afrikakonferensie oor sanitasie en higiëne. Meer as veertig Afrikalande was by die konferensie verteenwoordig. Hendricks sê die gebrek
Transformasieteikens is twak
Potch-amptenaar ry seun dood
‘n Veertienjarige-seun is dood nadat hy deur deur ‘n amptenaar van die burgemeester van Tlokwe-munispaliteit in Noordwes raakgery is. Die amptenaar, Kaizer Mohao, het na bewering ‘n voertuig van die munisipaliteit onder die invloed van alkohol bestuur toe hy die seun in Ikageng raakgery het. Die seun is later die aand in die Potchefstroom-hospitaal
Sokkerw?reldbeker ‘sal suksesvol wees’
Die 2010 Sokker wêreldbeker sal steeds suksesvol deur Suid-Afrika behartig word ten spyte van struikelblokke. Organiseerders sê die voorbereiding vir die geleentheid loop volgens plan, nieteenstaande binnegevegte, die oorbesteding van fondse en kragonderbrekings. Irvin Koza, die voorsitter van die plaaslike organiserende komitee, meen die aangeleentheid kan nie misluk nie en sê hulle sal deur sameweking
Wat van Namibi
ANC-lede loop oor na Inkatha
ANC-lede skakel nou in by die Inkathavryheidsparty. Die Vryheidsparty het drie honderd en vyftig lede van die ANC van Kwazulu-Natal verwelkom. Volgens ‘n VP-woordvoerder het die verwelkoming Saterdag by ‘n seremonie in Pongola plaasgevind. Die woordvoerder sê die party poog om Kwazulu-Natal se steun te wen en die amptelike opposisieparty te word. фото бани изнутриtopcargo
