Ek wil die redaksie van Praag gelukwens met die hoofartikel 'n week gelede, Olieprys skep ook politieke vrae vir Afrikaners, want dit is myns insiens een van die belangrikste stellings wat nog hier gemaak is.
Afrikaners behoort almal na Weskus te trek
Ek wil die redaksie van Praag gelukwens met die hoofartikel 'n week gelede, Olieprys skep ook politieke vrae vir Afrikaners, want dit is myns insiens een van die belangrikste stellings wat nog hier gemaak is.


'n 27-jarige man van Benoni is doodgeskiet toe hy sy hande gaan was het by die Leeuparkrestaurant in Muldersdrift. Die voorval het gister by die park plaasgevind met omtrent 1600 besoekers by die park en byna 100 mense in die restaurant.
Die Suid-Afrikaanse regering het 'n anti-kinderpornografiewebwerf geloods, wat die eerste inisiatief van dié aard in Afrika is.