Vryheidsfront geskok oor metropolisieoptrede

Die Vryheidsfront Plus het sy skok en afkeer uitgespreek oor die optrede van die Johannesburgse Metropolisie (JMPD) gister waar die Metropolisie-lede in ‘n poging om te staak, hulleself gewend het tot misdadige optrede deur hoofpaaie in Johannesburg wederregtelik af te sper. Dit het uiteindelik gelei tot ‘n skermutseling tussen die JMPD en SAPD.

Lees verder: Vryheidsfront geskok oor metropolisieoptrede