Suid-Afrika se kernkragbeleid is deur die kabinet goedgekeur om die ernstige elektrisiteitskrisis in die land te verlig, het 'n senior regeringswoordvoerder gister gesê.Eskom kyk na die kernopsie
Suid-Afrika se kernkragbeleid is deur die kabinet goedgekeur om die ernstige elektrisiteitskrisis in die land te verlig, het 'n senior regeringswoordvoerder gister gesê.
Die Natal Mercury berig dat een van die bekendste wildreservate in Kwazulu-Natal se grensdrade tans verwyder word met 2000 mense wat in die reservaat kom bly het en stukke grond vir boerdery skoongemaak het.
Eerskomende Sondag gaan 11 140 hardlopers die moordende 87 kilometer vanaf Durban na Pietermaritzburg tydens die jaarlikse Comrades-marathon aanpak.
Die polisie in Zimbabwe het die opposisieleier Morgan Tsvangirai vrygelaat nadat hy weer gister in hegtenis geneem is terwyl hy besig was met sy verkiesingsveldtog vir die presidensiële uitklopverkiesing op 27 Junie, het sy woordvoerder bekendgemaak.