Dat Robert Mugabe die ekonomie van Zimbabwe geruïneer het, verbaas eintlik nie. Dr. Hendrik Verwoerd het reeds in 1965 voorspel dat die destydse Rhodesië onder swart meerderheidsregering binne twintig jaar hongersnood sou beleef.
Zambiese president sterf
Die president van Zambië, Levy Mwanawasa, is in 'n Paryse hospitaal dood nadat hy vroeër vandeesweek 'n beroerte gehad het in die aanloop tot die AU-beraad in Egipte.
Indi?, Israel en Pakistan besit waarskynlik 300 kernbomme
Kernprogramme in die Midde-Ooste en Suid-Asië dreig om in 'n streekswapenwedloop te ontaard.
Lees verder: Indi?, Israel en Pakistan besit waarskynlik 300 kernbomme
NASA gaan Russiese radar teen astero?des gebruik
NASA, die Amerikaanse ruimte-administrasie, gaan sy samewerking met Rusland en ander lande versterk ten einde die VSA teen 'n moontlike asteroïdebotsing te beskerm.
Lees verder: NASA gaan Russiese radar teen astero?des gebruik
Indonesi? s? vroulike besnydenis is nie verpligtend nie
Associated Press berig dat 'n baie geringe vorm van vroulike besnydenis, wat gewoonlik 'n speldsteek is, dikwels op babadogtertjies in Indonesië uitgevoer word.
Lees verder: Indonesi? s? vroulike besnydenis is nie verpligtend nie
Obama verander sy Irak-standpunt
SA sal nie sanksies teen Zimbabwe steun nie
Praag op jou selfoon!
Praag het nog 'n nuutjie: die webblad op jou selfoon! Tot dusver het webblaaie baie stadig op selfone afgelaai weens foto's en allerlei elemente wat internetbladsye groot en lomp maak.
Malema kry nog ‘n week
Die ANC se Jeugliga-leier, Julius Malema, is nog 'n week gegun om sy omstrede standpunt dat die organisasie bereid is om moord te pleeg vir Jacob Zuma, terug te trek.
W?reldbank vra vir hulp
Die Wêreldbank het 'n beroep op die leiers van die G8 wat aanstaande week in Japan vergader gedoen om nuwe verbintenisse tot hulp aan te gaan ten einde hongersnood en onstabiliteit in dosyne lande te voorkom.
