Die Spanjaard, Rafael Nadal, het Roger Federer se oorheersing van vyf jaar gedurende 'n opwindende eindstryd tot 'n einde gebring.
Britse buitelandse minister ongeduldig oor Zimbabwe
Die Britse minister van buitelandse sake, David Miliband, wat tans op besoek aan Suider-Afrika verkeer, het gesê dit was dringend noodsaaklik om 'n oplossing vir die Zimbabwe-krisis te vind.
Lees verder: Britse buitelandse minister ongeduldig oor Zimbabwe
Jongman geskiet by Leeuparkrestaurant
'n 27-jarige man van Benoni is doodgeskiet toe hy sy hande gaan was het by die Leeuparkrestaurant in Muldersdrift. Die voorval het gister by die park plaasgevind met omtrent 1600 besoekers by die park en byna 100 mense in die restaurant.Die regering takel kinderpornografie en molestering op die internet
Die Suid-Afrikaanse regering het 'n anti-kinderpornografiewebwerf geloods, wat die eerste inisiatief van dié aard in Afrika is.
Lees verder: Die regering takel kinderpornografie en molestering op die internet
Waar is Oelan Bator nou weer?
nomadies. Behalwe die byna 40% wat in die hoostad Oelan Bator woon, bly perdry vir die res 'n onafskeidbare deel van hul daaglikse bestaan.
Ons is almal Afrikane, s? buitelanders
Amerikaanse motoriste maak in Meksiko vol
Amerikaanse motoriste trotseer die gevaar van ongebreidelde dwelmgeweld in Meksiko om met goedkoop Meksikaanse brandstof vol te maak.
China staan Amerikaanse sanksies teen Zimbabwe teen
Condoleezza Rice het China vandeesweek gevra om die VN-veiligheidsraad se strafoptrede teen Zimbabwe te steun.
Lees verder: China staan Amerikaanse sanksies teen Zimbabwe teen
China en Taiwan herstel goeie buurskap
Die openingsvlug van die eerste gereelde diens in amper ses dekades het vandag in Taipei geland.
Zambiese president lewe nog
Alhoewel die media regoor die wêreld sy dood aangekondig het, is president Mwanawasa van Zambië nie oorlede nie.
