Transnet het in die geheim sonder die kabinet se medewete 'n deel van Kaapstad se beste see en grond aan beleggers van Londen en Doebai vir R7 miljard verkoop.Transnet verkoop die Waterfront en die see
Transnet het in die geheim sonder die kabinet se medewete 'n deel van Kaapstad se beste see en grond aan beleggers van Londen en Doebai vir R7 miljard verkoop.
Die stelling van Essop Pahad – dat blankes nie die 2010-sokkertoernooi ondersteun nie – moes seker lank geneem het om uit te dink. Ek wonder net hoe hy nou skielik by dié verstommende openbaring uitgekom het? Dat alle blankes dalk nie ten gunste van die 2010-sokker is nie, kan ek heeltemal verstaan. Daar is meer as een rede daarvoor.