Die Inkatha-vryheidsparty ondersteun sy leier Mangosuthu Buthelezi se verwerping van samesmelting met die ANC.
Die polisie gaan maksimum geweld gebruik
Die polisie gaan maksimum geweld gebruik indien hulle vasgekeer word.
Rusland stem onafhanklikheid vir die twee wegbreekrepublieke
Rusland se boonste parlementshuis het gestem ter ondersteuning van die onafhanklikheid van Abkasië en Suid-Ossetië.
Lees verder: Rusland stem onafhanklikheid vir die twee wegbreekrepublieke
Suid-Afrika onder druk om Indiese kernprogram te stuit
Suid-Afrika word deur anti-kernkraggroepe gevra om Indië se poging teen te staan om kernbrandstof en -tegnologie aan te koop.
Lees verder: Suid-Afrika onder druk om Indiese kernprogram te stuit
SA staar geweldige verstedeliking in die gesig
Miljoene mense is besig om in krotbuurte buite stede en dorpe regoor die land in te trek.
Ramos ontken dat sy die see verkoop het
Bewegingsvryheid onversoenbaar met lae misdaad
Die Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening het so pas 'n verslag vrygestel waarin beweer word dat ongelykheid geweld veroorsaak. Soos gewoonlik het koerante en webwerwe in die Naspersstal dié mening vir soetkoek opgevreet, maar op die armoedkwessie gefokus.
China kraai koning
China het bo geëindig as die beste land by die Olimpiese Spele, vóór die Verenigde State.
Sneeustorting in die Franse Alpe
Osama se broer wil twee vastelande verbind
Osama bin Laden se broer, Sjeik Tarik bin Laden, wil 'n reusehangbrug bou wat Afrika met Asië sal verbind.
