Oor Obama hang ‘n donker wolk

‘n Donker wolk hang oor president Barack Obama as hy Maandag weer sy taak in Washington hervat. Nie alleen sit hy met die ergste ekonomiese krisis wat die land in 70 jaar teister nie, maar sy velkleur wat veronderstel is om hom teen kritiek te vrywaar en wat hy tot dusver met sukses in die

Lees verder: Oor Obama hang ‘n donker wolk

Nuwejaar weer met brandende motors gevier

Om motors te brand in Parys en ander groot stede in Frankryk se arm swart buurte, is niks nuuts nie en Nuwejaar moet talle voertuigeienaars dit weer ontgeld. Die aantal voertuie wat in ligte laaie gelaat is hierdie jaar is net 10 minder as die rekordaantal van 1 147 motors wat verlede jaar in die

Lees verder: Nuwejaar weer met brandende motors gevier

WP Nel: Wat is in Loeriesfontein se water?

WP Nel, die jong Cheetahstut wat in een seisoen die verbeelding soos selde aangegryp het, is ‘n boorling van Loeriesfontein in die Noordweste. Nel het nie net in 2009 vernietigend geskrum nie, maar ook gereeld agter die doellyn gaan kuier soos sy drie in die halfeindstryd teen die Sharks getuig. Sy seisoen het ‘n naasbeste

Lees verder: WP Nel: Wat is in Loeriesfontein se water?

Derde Roadlinkbus van die pad gehaal

Die derde Roadlinkbus in ‘n week is van die pad af gehaal nadat daar bevind is dat die voertuig se remme nie op standaard was nie. Dit volg na twee Roadlinkbusse van George en Knysna op Nuwejaarsdag weens ‘n aantal foute padtoegang geweier is. In Julie verlede jaar was ‘n Roadlinkbus betrokke by ‘n ongeluk

Lees verder: Derde Roadlinkbus van die pad gehaal

Herrie se kerrie: Jan Brand

Toe pres. Jan Brand sy gevleuelde woorde geuiter het, “Alles sal regkom as elkeen sy plig doen” meen Herrie het hy nie besef hoe hy die spyker op die kop slaan nie. Het hy byvoorbeeld kon voorsien dat ‘n fabriek in die VSA wat te veel fossielbrandstof in die atmosfeer loslaat, ‘n invloed het op

Lees verder: Herrie se kerrie: Jan Brand

2009 Swart jaar vir persvryheid

Meer joernaliste het in 2009 gesterf as vorige jaar – Verslaggewers sonder grense Altesaam 26 persent meer joernaliste het in 2009 in die uitvoering van hul werk gesterf as die vorige jaar – ‘n totaal van 76 teenoor 2008 se 60. Verslaggewers Sonder Grense (VSG), gewoonlik bekend onder dié organisasie se Franse naam, afgekort as

Lees verder: 2009 Swart jaar vir persvryheid

Zuma se oproep om nasionale eenheid

Pres. Jacob Zuma se oproepe om nasionale eenheid, ‘n staking van negatiwiteit en dat almal as ambassadeurs vir die land moet optree, maak in werklikheid deel uit van ‘n stroom rubriekskrywers se oproepe met ‘n soortgelyke aanslag. Uit selfs voorheen onwaarskynlike oorde het erkennings gekom dat die Kemptonparkse onderhandelings gebrekkig was, maar die stertjie is

Lees verder: Zuma se oproep om nasionale eenheid