Verlede Donderdagaand se dinee tussen ‘n groep Afrikaners en president Jacob Zuma het intussen heelwat kommentaar en – ongelukkig – verwarring veroorsaak. Soos ek reeds in my antwoorde op vrae van Rapport gister gesê het, voel ek dat ons in ‘n vyandige media-omgewing verkeer, met sowel die magtige Britse media as hul Suid-Afrikaanse eweknieë wat
Psigies weerbaar of nie?
Anton Barnard se rubriek oor Malema het betrekking. Ek stem saam, Malema maak gewis ‘n paar liberaliste se geroeste realiteits-ratte los. Realiteit begin deurskemer by sommige, maar helaas, die roesweermiddel wat hy spuit, is goedkoop en het slegs ‘n beperkte lewensduur. Ek dink dat die optimisme daaroor, voortydig is. Die psige van die deursnit Afrikaner
Nasionalisering van landbougrond
“Daar kan geen twyfel wees dat as alle produktiewe grond in Suid-Afrika in ’n nasionale bate omskep word, dit die nasionalisering van grond beteken nie.” Aldus dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou en leier van die Vryheidsfront Plus. Volgens media-verslae is een van die opsies wat die ANC vir die groenskrif op grondhervorming oorweeg, ’n
Ferrari maak dit een, twee in Bahrain!
Ná ‘n nagmerrieseisoen in 2009 het Ferrari die nuwe seisoen met ’n baie indrukwekkende eerste en tweede plek begin. Die dubbele wêreldkampioen van Spanje, Fernando Alonso, het voor sy spanmaat Felipe Massa en Lewis Hamilton in sy McLaren oor die wenstreep gejaag. Sebastian Vettel in sy Red Bull was van die begin af voor tot
Viva nasionalisering!
{jathumbnail off} воронеж ящикиЛобановский
Polisiestaat of piesangrepubliek
Dié naweek vra die Sunday Times die vraag of Suid-Afrika nader aan ‘n polisiestaat beweeg, en stapel ‘n aantal kommerwekkende tekens op. In die hoofartikel word onder meer die stelling gemaak dat elemente binne die ANC nou oor mekaar se voete val om te probeer kyk waar die harde manne van apartheid hul handboeke gebêre
Iets by die koffie?
“Ek sien,” sê oom Brokkie waar ons op die stoep sit en Boeretroos wegslaan, “die Amerikaners het nou nie net ‘n ‘tea party’ nie, hulle het nou ‘n ‘coffee party’ ook. Oom Brokkie se algemene kennis verstom my. Ek het netnou op die internet eers gesien die “coffee party” het pas gelyktydig op 370 plekke
Herrie se kerrie: Van watter affêre
Laat Herrie sommer met die deur in die huis val – omdat Herrie disleksie het lag Herrie nie sommer vir iemand anders se speling, ekskuus, spelling nie. Maar soms laat iets ‘n mens se bloed kook. Terwyl die taalbulle mekaar in Stellenbosch pak oor die toekoms van Afrikaans aan die US, verskyn daar ‘n groot
Afrikaners ontmoet Zuma
Die uitgesoekte groepie Afrikaners wat Donderdag met pres. Jacob Zuma by ’n private dinee in sy ampswoning in Pretoria vergader het, wil nie ’n woord rep oor wat Zuma gesê het nie. Die private dinee is bygewoon deur onder andere prof. Piet Strauss, Sean Else, Victor Matfield, en Willie Spies van AfriForum. Dr. Dan Roodt
DA keur landbounasionaliseringsplan goed
Die direkteur-generaal van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Thozi Gwanya, het die naweek aan Rapport gesê die regering sal slegs ingryp waar mense nie hul grond produktief gebruik nie. Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het nietemin ‘n strategiese plan by die parlement ingedien waarin verwys word na “alle produktiewe grond wat ’n nasionale bate
