Sasol gaan Indonesië met brandstof help

Sasol en die Indonesiese regering het ‘n memorandum van verstandhouding oor die lewensvatbaarheid van ‘n projek wat steenkool in vloeistof verander, onderteken het dié maatskappy gesê. Jacqui O’Sullivan, Sasol se woordvoerder, het gesê ‘n graderingstudie sal na die lewensvatbaarheid van die steenkool-na-vloeistof projek in Indonesië onderneem word, waar Sasol se gepatenteerde tegnologie gebruik sal word.

Lees verder: Sasol gaan Indonesië met brandstof help

SAIRR-statistiek is nie korrek nie

Die syfers wat deur die SAIRR oor plaasaanvalle en plaasmoorde aangebied word, is nie korrek nie. Selfs teen die einde van 2006 was die aantal plaasaanvalle en moorde op kleinhoewes 2 000. En dit was toeka nog die amptelike syfers van Agri-SA. Hulle het dit skynbaar ‘aangepas.’ Hieronder volg die feite soos ons by Censorbugbear

Lees verder: SAIRR-statistiek is nie korrek nie

Vonke spat by elektrisiteitskonferensie

Vonke het behoorlik gespat by ‘n elektrisiteitskonferensie oor voorgestelde tariefverhogings, met ‘n ekonoom wat ‘n senior Eskom-bestuurder gekonfronteer het oor sy aanspraak dat die pryse “regtig” nie so hoog is nie. Ekonoom Mike Schüssler het die verhoog geneem en die syfers wat deur Eskom se hoofbeampte vir kragopwekking, Mike Dames, aangebied is, bevraagteken. Hy het

Lees verder: Vonke spat by elektrisiteitskonferensie

Goudkoors

Die rekordvlakke wat die goudprys nou aandurf laat goudkoors wêreldwyd opvlam. ‘n Mooi demonstrasie is die planne van ‘n maatskappy om goud betreklik diep vir Amerikaanse standaarde, met ‘n horisontale skag onder ‘n berg by Butte, Montana, te delf. Groot kostes word aangegaan om die verwagte half miljoen onse goud te win. Hierdie spesifieke projek

Lees verder: Goudkoors

Nuwe klagtes teen die Fort Hood-soldaat

Die Amerikaanse weermag het nuwe klagtes teen die Fort Hood-soldaat gebring waarin hy nou ook van poging tot moord aangekla gaan word. Majoor Nidal Hasan, ‘n weermagpsigiater, is reeds aangekla van die moord op 13 mense in ‘n skietery op 5 November by die Fort Hood-basis in Texas. Hasan staar nou 32 aanklagte van moord

Lees verder: Nuwe klagtes teen die Fort Hood-soldaat

Moslemterreurgroep verantwoordelik vir Russiese treinongeluk

’n Islamitiese militantegroep het verantwoordelikheid aanvaar vir die Russiese treinontploffing verlede naweek, nadat ondersoekers gesê het die aanval blyk om die werk van Tsjetsjeense rebelle te wees. Die sogenaamde “Kaukasiese Emiraat,” ’n groep wat verskeie Islamitiese splintergroepe insluit, het gesê hulle is verantwoordelik vir die aanval waarin 26 gesterf het en sowat ‘n 100 mense

Lees verder: Moslemterreurgroep verantwoordelik vir Russiese treinongeluk

Hyundai hoop vir toename in verkope

Hyundai Motor-maatskappy se verkoopstoename in die VSA behoort ‘n verdere hupstoot vroeg volgende jaar te kry met die bekendstelling van die algeheel nuwe mediumgrootte Sonata. Die 2011 Sonata, wat heelwat slanker as sy voorganger is, was geskeduleer om gister by die Los Angeles Motorskou bekendgestel te word. Die nuwe kar, wat Hyundai sê het ‘n

Lees verder: Hyundai hoop vir toename in verkope