VSA skenk geld vir Kongolese verkragtingslagoffers

Die Verenigde State gaan ‘n program finansier om die tienduisende vroueslagoffers van seksuele geweld in die oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo te help, die Amerikaanse ambassade gister aangekondig. “Hierdie projek van sewe miljoen dollar (R54 miljoen) verleen steun aan klinieke, hospitale en gemeenskapsentra vir vroue en kinders,” wat slagoffers van verkragtings was, het die

Lees verder: VSA skenk geld vir Kongolese verkragtingslagoffers

Hulle stink so lekker want hulle drink so lekker

Volgens die verkeersowerhede is altesaam 2 500 mense reeds sedert die aanvang van Desember landswyd wens beweerde dronkbestuur aangekeer. Dit is 2 500 mense wat vooraf gewaarsku is om nie agter die stuur in te skuif tensy hulle sober is nie. Dit is twee en ‘n half soveel as wat weens onpadwaardige voertuie voorgekeer is.

Lees verder: Hulle stink so lekker want hulle drink so lekker

Dis die demografie, onnosel!

Bill Clinton het gesê: “It is the economy, stupid!” Die Afrikaner se probleem en oplossing is netso voor die hand liggend: “Dit is die demografie, onnosel!” Sonder ‘n noemenswaardige getalleoorwig in ‘n streek het die Afrikaner nie ‘n kat se kans om ‘n Volkstaat te bewerkstellig nie. Na bykans twee dekades het Orania nog nie

Lees verder: Dis die demografie, onnosel!

Eurostar loop weer

Eurostartreine tussen Brittanje en Frankryk sal weer teen Dinsdag begin loop, het die maatskappy Maandag gesê. Hulle blameer die poeierige sneeu vir ‘n reeks gebreekte treine wat duisende gestrand gelaat het en die Franse regering ontstig het. Eurostar, wat deur die Franse en Belgiese spoorwegmaatskappye en Brittanje besit word, het Maandag treindienste vir die derde

Lees verder: Eurostar loop weer

Witman is bedonnerd

Boetman, jy was miskien de bliksem in, maar Witman is sommer bedonnerd! Na aanleiding van Patricia de Lille se versoek dat blankes om verskoning vra, wil ek as 54-jarige blanke man om verskoning vra. 1.Ek vra nederig om verskoning dat my God se naam so lasterik gebruik word in die meeste TV-programme en flieks, nadat

Lees verder: Witman is bedonnerd

2 500 dronkbestuurders reeds vas

Altesaam 2 500 dronkbestuurders is lsedert 1 Desember landswyd in hegtenis geneem as deel van ‘n padveiligheidsveldtog, het die departement van vervoer Maandag gesê. “Ten minste ‘n miljoen voertuie en bestuurders sal tussen Desember en Januarie afgetrek word nie,” het woordvoerder Logan Maistry in ‘n verklaring gesê. Sowat 450 000 voertuie is reeds hierdie maand

Lees verder: 2 500 dronkbestuurders reeds vas

Inisiasieskool eis nog 2 lewens

Die dodetal in die Oos-Kaap se somerbesnydenisseisoen het na 23 gestyg nadat nog twee swart seuns Maandag en oor die naweek gesterf het, het die provinsie se departement van gesondheid gesê. Die eerste seun is oor die naweek by ‘n inisiasieskool in Maluti naby Matatiele dood, terwyl die ander een Maandagmiddag in Lubisi in Enqcobo

Lees verder: Inisiasieskool eis nog 2 lewens

Brug gee mee, 2 beseer

Twee mense is beseer nadat ’n brug in Kanyamazane weens vloedwaters meegegee het, het die departement van vervoer in Mpumalanga gesê. David Nkambule, ‘n woordvoerder van die departement, het gesê die brug het Sondagoggend inmekaar begin sak en weggespoel terwyl mense daaroor gery het. “Gelukkig is niemand dood nie. Die twee mense wat tydens die

Lees verder: Brug gee mee, 2 beseer