“Die Afrikaner: verlede, hede en toekoms”. Oor dié moeilike tema moes ek onlangs ’n praatjie hou. Nie ek of een van die klompie wat kom luister het, het ’n "oplossing" vir die "Afrikaner-vraagstuk" gehad nie. Nie een van ons het darem ook onder die illusie verkeer dat ons ’n oplossing het nie.Demografiese krisis raak reeds ?n ramp
“Die Afrikaner: verlede, hede en toekoms”. Oor dié moeilike tema moes ek onlangs ’n praatjie hou. Nie ek of een van die klompie wat kom luister het, het ’n "oplossing" vir die "Afrikaner-vraagstuk" gehad nie. Nie een van ons het darem ook onder die illusie verkeer dat ons ’n oplossing het nie.
Ná die sukses van Google se soekmasjien op die internet, het ‘n nuwe maatskappy op die toneel verskyn met ‘n nuwe metode van inligting vind. Powerset, ‘n nuwe onderneming in Siliconvallei, Kalifornië, het ‘n soekmetode uitgevind wat nie van slagwoorde gebruik maak nie, maar wat die betekenis van woorde in sinne ontleed om verbandhoudende begrippe te vind.