Sjina wys spiere met milit?re hardeware

Sjina se vertoon van militêrehardeware by die land se primêrelugskou was ‘n waarskuwing aan sy industriële teenstaanders van sy globale ambisies as vervaardiger van verdedigingstoerusting, het analiste gesê.

Lees verder: Sjina wys spiere met milit?re hardeware

Andr? Gaum, agteros-kom-ook-in-die-kraal

André Gaum het al die onderskeiding behaal om die laaste parlementslid van die NP in die Nasionale Vergadering te wees. Hy was ook die laaste lid wat die nuwe leier van die NNP, Marthinus van Schalkwyk, gevolg het na die ANC.

Lees verder: Andr? Gaum, agteros-kom-ook-in-die-kraal

Wallstraat daal skerp na Obama-oorwinning

ImageWallstraat het weer gedaal terwyl beleggers se kommer oor die globale ekonomiese krisis en ‘n Amerikaanse resessie hoog bly, ‘n dag ná die Demokraat, Barack Obama die Amerikaanse verkiesing met ‘n groot oorwinning ingepalm het.

Lees verder: Wallstraat daal skerp na Obama-oorwinning