Grootskaalse veiligheidsmaatre?ls by die Olimpiese Spele

'n Veiligheidskombers is dwarsoor Beijing gegooi. Die stad van 17 miljoen mense maak gereed vir die aanvang van die Olimpiese spele eerskomende Vrydag.

Lees verder: Grootskaalse veiligheidsmaatre?ls by die Olimpiese Spele

Solsjenitsin: kommunistiese praktyke leef voort in Suider-Afrika

ImageGister het ek namens ons skrywersorganisasie, Pretoria-PEN,  hulde gebring aan Alexander Solsjenitsin wat eergister in die ouderdom van 89 jaar oorlede is. Meer as enigiemand het Solsjenitsin die masker van kommunisme deur sy geskrifte afgeruk en aan die wêreld die ware gesig van Sowjetkommunisme getoon met sy strafkampe en psigiatriese hospitale waar dissidente aagehou is.

Lees verder: Solsjenitsin: kommunistiese praktyke leef voort in Suider-Afrika