Die minister van Verdediging, mnr. Mosiuoa Lekota, sê die Lugmag het die afgelope drie en ‘n half jaar 91 vegvlieëniers en 822 tegnici verloor. Tans beskik die Lugmag net oor twintig operasionele vegvlieëniers. Dit is in antwoord op ‘n vraag van mnr. Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die parlement.

‘n Nota aan die leser: die menings wat hier uitgespreek word sal sensitiewe lesers dalk ontstel, so lees dit op eie risiko. Die nasies wat genoem word, word nie as boos uitgesonder nie, maar omdat die bevolkingsgroepe in ‘n spel voorkom.