Clinton nie hoog op Obama se lys nie

Image

Hillary Clinton

Senator Hillary Rodham Clinton het dit gedurende die nominasiestryd duidelik gemaak dat sy belangstel om Obama se medekandidaat te word vir die presidentsverkiesing.

Maar die getuienis neem toe dat Obama se belangstelling in haar heelwat getaan het.

Obama het Sondag tydens 'n onderhoud met NBC gesê dat sy visepresidentskandidaat iemand moet wees wat nie sterk met Washington verbind word nie.

 
Dit sluit Clinton blykbaar uit.

Clinton het onlangs aan haar kollegas vertel dat sy meen daar is slegs 'n geringe moontlikheid dat Obama haar gaan kies.

освобождение от физкультуры в школеалександр лобановский харьков

Maak 'n opvolg-bydrae