“Kate Hudson en haar man gaan dalk skei,” roep ek van voor die televisie vir manlief wat voor sy rekenaar sit. “Goed so, haar man is maar 'n snaakse karakter, deurmekaar met dwelms en hy lyk nie te goed nie!” roep hy terug. Ek is verbaas. “Wow, jy weet baie van die tweetjies,” sê ek en skud my kop in ongeloof. Ek het gehoop hy weet wie Kate Hudson is – na ek al herhaaldelik haar naam genoem het terwyl ons na iets oor haar kyk – maar sulke onmiddellike herkenning en stortvloed van inligting is raar.
Diewe in uniform
07:34:32 Die nuus dat werknemers van die departement van korrektiewe dienste wat gewoonlik misdadigers in die tronk moet oppas, nou sommer in uniform diefstal pleeg, verbaas geensins nie.
Sekswerk moet gedekriminaliseer word
06:54:50 Volgens die Instituut vir Sekerheidstudies behoort sekswerk gedekriminaliseer te word en deur dieselfde arbeidswetgewing as ander sektore van die ekonomie gereguleer te word.Korrektiewe Dienste-werknemers van diefstal aangekla
07:37:19 Klagtes van diefstal word aanhangig gemaak teen nege werknemers van korrektiewe dienste in Kroonstad.
Lees verder: Korrektiewe Dienste-werknemers van diefstal aangekla
Misdaad kniehalter toerisme
07:14:25 Persepsies oor geweldsmisdaad kniehalter toerismegroei in Suid-Afrika, volgens 'n toptoerismebeampte.
Tutu glo Olimpiese atlete moet menseregteskendings uitwys
07:40:13 Desmond Tutu en Vaclav Havel het 'n beroep op Olimpiese atlete gedoen om hulself oor menseregteskendings gedurende die Olimpiese Spele uit te laat.
Lees verder: Tutu glo Olimpiese atlete moet menseregteskendings uitwys
Tsvangirai s? die Augustussperdatum is buigsaam
06:49:23 Die leier van die Zimbabwiese opposisie, Morgan Tsvangirai, het gister gesê hy is tevrede met die manier waarop die samesprekinge met Zanu-PF verloop.Lees verder: Tsvangirai s? die Augustussperdatum is buigsaam
DA soek verduideliking oor Skerpioene
07:38:46 Die DA wil hê president Mbeki moet sy ommekeer oor die Skerpioene se ontbinding verduidelik.
Nadal kruip nader aan die bokant van die punteleer
07:39:32 Rafael Nadal kruip nader aan die nommereenposisie in tennis nadat hy die Duitser Tommy Haas geklop het.
Lees verder: Nadal kruip nader aan die bokant van die punteleer
Colombia se dwelmproduksie kom tot stilstand
