1300 kg dagga in ‘n taxi

‘n Vyf-en-dertigjarige swart man is Maandag in hegtenis geneem met 1300kg dagga in sy minibus toe hy vir spoed op die N3 gevang is, het die Gautengse polisie gesê. Die swarte het 147km / u in ‘n 100km / u- sone in sy Toyota Quantum gery het toe verkeersbeamptes hom op die N3, naby Heidelberg,

Lees verder: 1300 kg dagga in ‘n taxi

Likwidasies, bankrotskappe styg

Die totale getal likwidasies aangeteken vir Maart 2010 het met 18,2 persent gestyg – 347-410 – in vergelyking met Maart 2009, het Statistiek SA gister berig. Die Pretoriase agentskap het gesê dat die beraamde aantal bankrotskappe wat vir Februarie 2010 aangeteken is met 8,0 persent – 325-299 – in vergelyking met Februarie 2009 gestyg het.

Lees verder: Likwidasies, bankrotskappe styg

‘n Land van botsings

Suid-Afrika se paaie is gevaarlik met talle botsings wat jaarliks lewens eis. In die parlement word gedurig stof opgeskop oor botsende belange, en Jan en Alleman beleef die gevolge van kulturele botsings. Dit is insiggewend dat die Openbare Beskermer bevind het pres. Jacob Zuma is skuldig deur die versuim om sy belange binne die etiese

Lees verder: ‘n Land van botsings

Teokrasie

Tradisioneel word gesê die staat, as dit ‘n sekere soort staatkundige bedeling het) is ‘n demokrasie, terwyl die kerk ‘n teokrasie is. Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (Doppers) is ‘n voorbeeld wat op ‘n teokrasie aanspraak maak.  Tog, na ‘n sinode voorheen ‘n beswaarskrif gehandhaaf het en ‘n vorige besluit herroep wat vrouediakens toegelaat het,

Lees verder: Teokrasie

Twee vas vir kleuter se aanranding

Johannesburgse polisie het Sondag ‘n deurbraak gemaak in die ondersoek na die aanranding van ‘n kleuter van Robin Hills nadat twee mans in hegtenis geneem is, het ‘n woordvoerder gesê. Die twee, tussen die ouderdomme 23 en 25, is in Alexandra in hegtenis geneem, het Kolonel Eugene Opperman aan Sapa gesê. “Hulle was bouers by

Lees verder: Twee vas vir kleuter se aanranding

Burgeroorlog in Suid-Afrika?

Ek is geen regsgeleerde nie, maar tydens my diens by die volkstaatraad het befaamde regsgeleerdes soos prof Hercules Booysen en adv Chris de Jager ons slim gemaak om die volkereg mbt selfbeskikking te verstaan. Sommige mense verwys daarna as die internasionale reg. Met daardie onderliggende bietjie kennis, en aan die hand van my eie navorsing,

Lees verder: Burgeroorlog in Suid-Afrika?

Naspers, ons IG Farben?

Nasionale pers (Naspers), wat ongeveer ‘n eeu gelede ‘n beskeie begin beleef het met die stigting van die Kaapse koerant, Die Burger, is vandag die grootste mediagroep in die land en moontlik onder die toptien ter wêreld. Hulle beskik oor belange dwarsoor die aardbol, in China, Pole en Brasilië en maak iets soos ses miljard

Lees verder: Naspers, ons IG Farben?

Regering stook rassehaat

Voor my lê foto’s met besonderhede van slagoffers van plaasmoorde. Dit is deur ʼn polisieman verskaf wat daarby betrokke is. Hierdie aaklige besonderhede en afgryslike foto’s verskyn nooit in  koerante nie. ANC-ministers en LP’s en sê die onbeskryflike wreedhede is die boere se skuld.  En hul jeugleier moedig sy mense aan om te moor! As

Lees verder: Regering stook rassehaat

Gesondheid deur ongesondheid aangespreek

Die nuus dat die Vrystaatse Gesondheidsdepartement ‘n tekort van R700 miljoen het om onder meer  toerusting op te knap en te vervang, verbaas niemand nie. Die gesondheidsdepartement se geldkrisis, soos ook die gesondheidsdepartemente van die meeste ander provinsies, sleep immers al jare voort. ‘n Onlangse berekening het aan die lig gebring dat sake vir die

Lees verder: Gesondheid deur ongesondheid aangespreek