‘n UDM-raadslid en sy vrou is geskiet en gewond by Mount Ayliff in die Oos-Kaap, het SAUK-nuus Vrydag berig. Mandlahla Nekela, wat op die UDM se provinsiale kandidaatslys is, is ernstig gewond gedurende die aanval by sy huis.
UDM-raadslid en vrou geskiet