Afrikanerorganisasies

Daar word deesdae heelwat debatte gevoer oor die verskeie Afrikanerorganisasies en die sake waarmee hulle hulself besig hou. Heelwat kritiek word ook gelewer teenoor die organisasies en ek dink dit is tyd dat dinge in perspektief gestel word. ‘n Organisasie is soos ‘n stuk gereedskap. Hy word geskep vir ‘n sekere doel, en verrig dan

Lees verder: Afrikanerorganisasies

Die hoender of die eier oor dienslewering

Wanneer blaam vir brouwerk uitgedeel word, word die skuld dikwels op vreemde plekke gepak. Die regering se jongste juweeltjie is om die skuld vir gebrekkige dienslewering op die sowat 180 belastingbetalersverenigings landswyd te pak. Omdat hierdie verenigings se lede hul dienstegeld in trustrekenings inbetaal, argumenteer die minister van samewerkende regering, is daar nie geld om

Lees verder: Die hoender of die eier oor dienslewering

Rassediskriminasie teister SA

“Dit lyk of rassediskriminasie soos nou deur die regering en sy agentskappe toegepas word, selfs verder strek as tydens apartheidsera, en geen poging om dit te probeer regverdig soos om ongelykhede van die verlede uit te wis is aanvaarbaar vir die volharding daarmee nie. Dit is tyd vir regstellende aksie om die trekpas te kry,”

Lees verder: Rassediskriminasie teister SA

Malema is ‘toekomstige president’

Julius Malema, die uiters gewilde leier van die ANC-jeugliga, het Woensdag sy 29ste verjaardag gevier en is by die geleentheid ook as “ons toekomstige president” beskryf. Hy het die 15 000-sitplek Seshego-stadion in sy tuisdorp, Polokwane, Limpopo gehuur vir die geleentheid. Hy is met vreugdekrete en lofsange begroet. Cassel Mathale, premier van Limpopo, het ook

Lees verder: Malema is ‘toekomstige president’

Meyerton kalm

Meyerton was Donderdagoggend stil nadat die inwoners deur die nag aangehou het om bande aan die brand te steek, het die Gautengse polisie gesê. Polisiewoordvoerder konstabel Tikoane Sonopo het gesê: “Dinge lyk beter vanoggend in Meyerton. Die kinders gaan skool toe en voertuie beweeg deur Johan le Rouxweg. Daar is nie oproer nie.” Inwoners het

Lees verder: Meyerton kalm

Grondhervormingsrealisme verwelkom

Dit is noodsaaklik dat die spanning wat bestaan tussen die ANC se Polokwane-doelwitte vir voedselsekuriteit en die ANC se grondhervormingsdoelwitte, opgelos word. Dit is teen hierdie agtergrond dat die VF Plus mnr. Gugile Nkwinti, minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, se erkenning tydens ’n inligtingsessie in die parlement van die probleme wat met grondhervorming ervaar

Lees verder: Grondhervormingsrealisme verwelkom

‘Blankes ondermyn munisipaliteite’

Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Sicelo Shiceka, het gister gesê dat blanke belastingbetalersunies die vermoëns van munisipaliteite om dienste te lewer, ondermyn. In ‘n klaarblyklike verwysing na mnr. Jaap Kelder se Nasionale Belastingbetalersunie, het Shiceka aan die media in Kaapstad gesê dat blanke belastingbetalers hul gelde vir munisipale dienste in private trustrekenings

Lees verder: ‘Blankes ondermyn munisipaliteite’

Vegvliegtuie, duikbote, fregatte vergaar stof

David Maynier, DA-LP, sê “die weermag word van sy operasionale vermoë gestroop” en het die toestand as “skandalig” beskryf. Hy het dié opmerkings tydens ’n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor verdediging gemaak. Volgens die departement van verdeiging se strategiese plan vir die volgende drie jaar, wat Maandag by die parlement ingedien is, sal die

Lees verder: Vegvliegtuie, duikbote, fregatte vergaar stof

Sakeman verloor diskriminasiesaak

Die gelykheidshof in Pretoria het in die guns van die voormalige president van die SA Reserwebank, Tito Mboweni, beslis in ‘n diskriminasiesaak wat deur die sakeman Mario Pretorius teen hom gebring is. Die hof het beslis dat die kwessie oor Mboweni se opmerkings, wat tydens ‘n aandeelhouersvergadering gemaak is, “niks meer as ‘n storm in

Lees verder: Sakeman verloor diskriminasiesaak

Kleinboet en Ouboet

Ons het vir die afgelope hoeveel dekades saam geleef met een van die legendes van Afrika, die Nissan 1400-bakkie. Hy was so gewild dat mense in Australië en Kanada hom spesiaal uit Suid-Afrika laat invoer het. Die perfekte klein ryding vir die klein sakeman. Plaaslik kan daar nog duisende in verskeie apteke, drankwinkels en veral

Lees verder: Kleinboet en Ouboet