Een van die nuwe spanne in die 2010 F1-kampioenskap, US F1 se bestuurder Jose Maria Lopez, het onttrek van die span en is nou glo die rugsteunbestuurder vir die Campos-span. Campos wat ook sy naam gaan verander na Hispania Racing se twee bestuurders is Karun Chandhok en Brunno Senna . Volgens bronne het Lopez ‘n
Ontvanger slaan op Durbanse glanspaar toe
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het drie motors wat sowat R17 miljoen werd is van ‘n Durbanse egpaar gekonfiskeer omdat hul belasting nie in orde was nie, berig The Mercury. Die SAID het Dinsdag Sbu en Shawn Mpisane se Rolls Royce Phantom ter waarde van sowat R7 miljoen en twee Lamborghinis ter waarde van sowat R4,5
Obama deur sy dokter aangeraai om minder te drink
President Barack Obama is deur sy persoonlike geneesheer aangeraai om minder alkohol in te neem. Hy is ook gevra om sy rookgewoonte te laat vaar en daar is aan hom voorgestel dat hy nikotienkougom gebruik om sigarette te vervang. Die Amerikaanse leier se cholesterol is ook glo te hoog Obama, 48, het Sondag die National
Lees verder: Obama deur sy dokter aangeraai om minder te drink
Obama verleng sanksies teen Zim
President Barack Obama het Dinsdag sanksies teen Robert Mugabe en senior amptenare van Zanu-PF met ’n verdere jaar verleng. Hy het in ‘n verklaring gesê die voortgesette optrede deur Mugabe bly tans ‘n bedreiging vir Amerika se buitelandse beleid en belange. Die verlenging van sanksies deur die VSA kom nadat pres. Jacob Zuma en Zimbabwiese
Britte dink swartes is minderwaardig sê Zuma
President Jacob Zuma sê mense wat nie die Zoeloekultuur verstaan nie, moet dit met hom bespreek, en nie bloot beledigend daarteenoor staan nie, berig die Cape Times. Zuma het Dinsdag in Londen aangekom vir ‘n staatsbesoek aan Brittanje. Hy sê hy is nie verbaas oor die Britse media se fel kritiek daarteen dat hy poligamie
Politici se boemerangspel duur voort
Tot voor die naweek was Etienne Cammaerts ‘n 61-jarige Belg wat doodgelukkig op ‘n plaas in Limpopo gewoon het. Die enkele Google-verwysings na hom was jagpakkette wat hy wêreldwyd bemark het. Vanoggend, enkele dae later en ‘n dag na daar landswyd groot makietie gehou is om die 100ste afteldag na die Sokkerwêreldbekertoernooi te vier, is
Platsakwenke
Meer as 600 wenke om jou beursie te rek uit die pen van Carla van der Spuy! Al gaan dit broekskeur, kan jy nog lekker leef. Volg hierdie platsakwenke en span dit saam met jou verbeelding, ’n bietjie toneelspel, ’n paar kamoefleerkunsies, hope logika en ’n blakend gesonde humorsin in. Platsakvakansies, sakpastroues en laer munisipale
Heersende toestande vernietig boere
Die Vryheidsfront Plus het met skok verneem van nog twee plaasmoorde wat oor die naweek plaasgevind het. Plaasmoorde begin nou epidemiese afmetings aanneem met boere wat hulleself in ‘n lae intensiteit oorlog bevind eerder as net enkele misdaadvoorvalle. Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor ekonomie, is die kombinasie van die terreur van herhalende
Sokker? Wat is dit?
Ek lees dat die geagte heer Dan Plato beweer die ou SA vlag is ‘n verleentheid. Nogal! Vir my is die huidige vlag ‘n totale verleentheid.Dit herinner my gedurig aan slapheid, hopeloosheid, onverdraagsaamheid, swart rassisme, luiheid, bedrog, diefstal, moord, rugstekery, jingoisme en sokker. So van sokker gepraat; dit laat ‘n mens dink aan ‘n post-moderne
Korrupsie is stelselgedrewe
“Die SAKP is gedeeltelik korrek wanneer hy sê dat die probleem van korrupsie in Suid-Afrika nie deur ‘n morele nie, maar wel deur ‘n stelselgedrewe onderbou aangevuur word. Dit is die stelsel-onderbou in Suid-Afrika wat geskep is deur die ANC se beleid van SEB, regstellende aksie en tenders vir vriende en mense met die regte
