Ek wil almal oproep tot aksie. In terme van die Nasionale Omgewingswet is ‘n oortreding van die wet ‘n krimenele oortreding. Sodoende kan ‘n gewone burger van SA dan na die polisiestasie gaan en ‘n klag teen iemand wat die wet verbreek lê. Die wet maak ook voorsiening dat nie net die instansie, of munisipaliteit
Moenie getroue belastingbetalers harder slaan nie
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die ANC-beheerde Tshwane-metroraad ‘n ernstige fout maak deur getroue belastingbetalers te teiken om hoër belastings te betaal vir die munisipaliteit se swak bestuur. Volgens berigte het talle eienaars van kleinhoewes in Raslouw, Andeon, Montana en elders skerp stygings in hul rekeninge vir eiendomsbelasting ervaar. Daar word ook reuse agterstallige
Lees verder: Moenie getroue belastingbetalers harder slaan nie
ANC gaan Vrystaatse dorpsname verander
Die Vryheidsfront Plus en die publiek in die algemeen het met skok kennis geneem van die beoogde naamsverandering van verskeie dorpe in die Vrystaat. Abrie Oosthuizen, Leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat, sê dat daar al jare ‘n verstandhouding op provinsiale vlak bestaan dat munisipaliteite en distriksmunisipaliteite Sesotho-name sal kry, maar dat dorpe
Twee anti-Malema veldtogte skop af
Die Vryheidsfront Plus se Federale Dagbestuur het verlede week Vrydag formeel besluit om ‘n anti-Malema veldtog in die belang van alle Suid-Afrikaners in die algemeen en Afrikaners en minderhede in die besonder, te loods. “Die veldtog skop hierdie week af onder die tema ‘Vervolg Malema’. Dit spruit voort uit die strafregtelike klagte wat die party
Cope en VF+ ondersteun mosie van wantroue
Dr Corné Mulder, hoofsweep van die VF+, het vandag tydens die wantrouedebat in die parlement gesê dit is altyd beter in die politiek om die bal eerder as die man te speel. Dit is nie wat te siene was nie. Die agbare President is ‘n baie lojale partyman. Alle besluite word gesamentlik geneem, of dit
‘Politiek is tydloos, maar ek en jy is nie so tydloos nie’
So koggel ʼn boodskappie vanaf ʼn Boeremagvriendin, teen die middel van Februarie, op my selfoon. “Sê liewer ons en politiek en tyd is so inmekaar verstrengel” antwoord ek sinies. Ek bedink my en vervolg dadelik met nog ʼn boodskap: “Ons gaan nog versmoor in hierdie einste (Boeremag)saak. Sommer binnekort, letterlik omkom aan ʼn suurstoftekort… nog
Lees verder: ‘Politiek is tydloos, maar ek en jy is nie so tydloos nie’
Hillary, vriendin van Israel
{jathumbnail off} бурениетопкарго развод
Hoeveel divisies het die Afrikaner?
Josef Stalin het eendag vir sy raadgewers gevra: “Hoeveel divisies het die Pous?” In die denkraam van vandag se politieke kommentators ontstaan die vraag gereeld: “Wat kan ‘n klein groepie Afrikaners vermag teenoor die permanente swart meerderheid? Oftewel, hoeveel divisies het die Afrikaners?” Hierdie fiktiewe stukkie toekomsgeskiedenis komende van ‘n naamlose skrywer uit Australië het
Keiser Julius
Die onlangse uitsprake van Julius Malema en die onophoudelike uitblakering van die doen en late van hierdie militante en uitgesproke jeugleier, het gesorg vir ‘n gratis bemarkingsveldtog deur ons pers. Een wat uiteindelik net tot voordeel van hom en sy massa aanhangers is. Ek stem heelhartig saam met ‘n vroeëre skrywe van Anton Barnard dat
Die prys van skynstature
Luukse motors en luukse hotelverblyf vir ministers, maar paaie met slaggate besaai. Troppe blouligboelies maar ‘n gebrekkige kapasiteit by die president se inbelsentrum. Hierdie is maar twee voorbeelde van op die oog af swak prioritisering, maar met die gemeenskaplike kenmerk dat ‘n bykans onaantasbare elite soos ‘n eietydse adelstand ontwikkel, met die breë gemeenskap wat
