Malema beledig SA se ware heersers

Die ANC was geweldig teësinnig om Malema oor die kole te haal agv sy haatliedjies wat die massas opsweep om Afrikaners te vermoor. Dit was duidelik dat die ANC saamstem met Malema, dat hulle blankes ook as ‘n ergenis beskou. Dit het ET se moord gekos om die ANC te oortuig dat hy moes ophou,

Lees verder: Malema beledig SA se ware heersers

‘Sterf, wit skuim!’ skree plaasaanvaller

In ‘n duidelik rasgemotiveerde aanval, het ‘n plaasaanvaller gister op ‘n boervrou “Die, malungu!” en “Viva Malema” geskree toe hy haar aangerand het. Mnr. Leon Koekemoer het egter sy vrou te hulp gesnel, een aanvaller in die gang van hul plaashuis naby Brits doodgeskiet en ‘n ander in die slaapkamer met ‘n byl gekap. Die

Lees verder: ‘Sterf, wit skuim!’ skree plaasaanvaller

AWB woedend oor media se seksbewerings

Die AWB (Afrikanerweerstandsbeweging) het die volgende verklaring uitgereik ná koerante van die Independent-groep en agterna Nasionale Pers bewerings gepubliseer het dat mnr. Eugene Terre’Blanche sy voornemende moordenaar(s) eers homoseksueel sou verkrag het. Die AWB neem met woede kennis van berigte in die Saturday Star oor die moord op mnr. Eugène Terre’Blanche en reageer soos volg:

Lees verder: AWB woedend oor media se seksbewerings

Geen kondoom gevind – polisie

Die polisie het vandag ontken dat ‘n gebruikte kondoom by die moordtoneel van die AWB-leier Eugène Terre’Blanche gevind is. “Dit is ‘n valse bewering,” het die Noord-Wes-polisie se woordvoerder kaptein Adele Myburgh gesê, in reaksie op ‘n vorige berig in die Saturday Star en Pretoria News, albei koerante van die Independent-groep. Die koerant het berig

Lees verder: Geen kondoom gevind – polisie

Geskiedkundige dag op Ventersdorp

Die regime se propagandamondstuk, die SAUK, het gisteraard die joernalis Faith Daniels voor ‘n leë AP Kerk op Ventersdorp afgeneem terwyl sy sê dat “baie mense verlig is dat Eugene Terre’Blanche en dít waarvoor hy gestaan het nou begrawe is”. Hiermee het die openbare uitsaaier eintlik net verwoord wat die dansende Charles Taylor-geïnspireerde swart tieners

Lees verder: Geskiedkundige dag op Ventersdorp

Staatsmanskap en politieke opportunisme

Wanneer die vet in die vuur is, word die onderskeid tussen staatsmanskap en opportunistiese politiekery duidelik. Met die moord op die AWB-leier het die vet skouspelagtig in die Suid-Afrikaanse vuur geval. Dit het soos ‘n onverwagse hersieningstoets voor ‘n belangrike eksamen vir Suid-Afrika gekom, en die uitslag van hierdie toets gaan wys wie is staatsmanne

Lees verder: Staatsmanskap en politieke opportunisme

PRAAG, Afrikaner-alliansie vra vir kalmte en voorbereiding

In ‘n gesamentlike vergadering van die Afrikaner-alliansie en PRAAG waartydens die huidige noodtoestand onder Afrikaners gister bespreek is, word die volgende beroep op Afrikaners gedoen: Met die oog op die naderende aanslag, moet daar dringend onder Afrikaners besin word oor ‘n gesamentlike selfverdedigingstelsel. Dat alle Afrikaanse organisasies hulle onderlinge verskille sal begrawe en daadwerklik oorgaan

Lees verder: PRAAG, Afrikaner-alliansie vra vir kalmte en voorbereiding

Eugene Terre’Blanche: ‘n moord te veel

Onderweg na sy begrafnis Ongekende dinge is besig om in Suid-Afrika te gebeur. Sedert die begin van 2010, van 8 Januarie af toe Beeld eintlik as ‘n grap op sy webwerf gevra het of sy lesers graag in ‘n volkstaat sou bly, is iets onder Afrikaners aan’t broei. Sowat ‘n driekwart van Beeld se aanlynlesers

Lees verder: Eugene Terre’Blanche: ‘n moord te veel