Families verengels … en verafrikaans

Toe Engels in 1832 in die Kaapkolonie die enigste taal van die geregshowe word, het baie regsgeleerdes wat net onderrig en ervaring in Nederlands gehad het, daardeur hul verdienste verloor. Baie het feitlik bedelaars geword. Party nuwe maatreëls het die burgers groot moeite gegee. Op 25 Januarie 1825 is bepaal dat alle dokumente aan die

Lees verder: Families verengels … en verafrikaans

Wie onthou nog dié? Betoging in Londen teen SA geweld

‘n Betoging teen geweld en volksmoord het vandag (15 Mei 2010) in Londen voor die Suid-Afrikaanse ambassade plaasgevind. интернет детской одеждыФильчаков прокурор харькова

Lees verder: Wie onthou nog dié? Betoging in Londen teen SA geweld

ATKV bring hulde aan Van Zyl Slabbert

Die ATKV bring hulde aan wyle dr Van Zyl Slabbert wat Vrydagoggend in die ouderdom van  70 jaar in Johannesburg oorlede is. “Dr  Slabbert was bekend vir sy diplomasie as politikus en word geëer vir die bydrae wat hy as Suid-Afrikaner, maar veral as Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner op die gebied van die politiek, akademie en kultuur

Lees verder: ATKV bring hulde aan Van Zyl Slabbert

‘Slabbert sal gemis word’ – Mulder

Die VF Plus spreek sy simpatie uit teenoor die familie en naasbestaandes van dr. Frederik van Zyl Slabbert met sy afsterwe. Dr. Slabbert het oor ‘n lang tyd ‘n belangrike rol in die Suid-Afrikaanse politiek gespeel. Ek het by verskillende openbare en privaatgeleenthede met hom te doen gekry en was deurlopend beïndruk met die eerlikheid

Lees verder: ‘Slabbert sal gemis word’ – Mulder

ANC ‘hartseer’ oor Van Zyl Slabbert

Die ANC het gesê die voormalige politikus, akademikus en besigheidsman, Frederik van Zyl Slabbert, sal deur alle Suid-Afrikaners gemis word. Van Zyl Slabbert het Vrydagoggend by sy huis in Johannesburg weens ‘n lewerkwaal gesterf. “Die ANC is baie hartseer oor die dood van die legendariese politikus en leier Frederik van Zyl Slabbert,” het ANC-woordvoerder Brian

Lees verder: ANC ‘hartseer’ oor Van Zyl Slabbert

Zuma uit voeling met minderhede

President Zuma is uit voeling met die gevoelens van minderhede en van baie ander Suid-Afrikaners as hy sê dat dit nie waar is dat Suid-Afrikaners onseker is oor die toekoms nie. Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, het in sy toespraak tydens die president se begrotingspos gesê dat baie

Lees verder: Zuma uit voeling met minderhede

Minister moet haar by landbou bepaal

Minister Tina Joemat-Pettersson het die normale protokol, waarvolgens Ministers hulle streng by hulle portefeuljes bepaal, grof oortree met haar uitlatings oor grondsake. Haar uitlatings, dat boere 40% van die aandele van hul plase aan swart aandeelhouers moet afstaan, is totaal onprakties en onimplementeerbaar.  Landbou leen hom net nie tot hierdie soort skemas nie.  Mnr. Werner

Lees verder: Minister moet haar by landbou bepaal

Inkomstekloof onaanvaarbaar sê Vavi

Die meeste swart Suid-Afrikaners wag nog steeds tevergeefs vir die beter lewe wat hulle belowe is, het Cosatu se algemene sekretaris Zwelinzima Vavi gesê.    “Die strukture van oorheersing en uitsluiting bly steeds uitdrukking vind in ons demokratiese bedeling,” het hy aan die Nasionale Mynwerkers Unie sentrale komitee-vergadering in Boksburg gesê, volgens ‘n afskrif van

Lees verder: Inkomstekloof onaanvaarbaar sê Vavi

Kindermolesteerder is soos Mandela

Cezanne Visser, wat skuldig bevind is daaraan dat sy kinders gemolesteer het, is vergelyk met anti-apartheidsikoon Nelson Mandela.    Visser se stiefpa, het Johan Lemmer, het gereageer op die ontslag van haar aansoek om verlof tot appèl op haar skuldigbevinding, het gesê sy moet oorweeg om haarself as “‘n Nelson Mandela” te beskou.    “Net

Lees verder: Kindermolesteerder is soos Mandela